Wag vir n gekweste rooibok...!!!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Wag vir n gekweste rooibok...!!!

Post by Varminter-308 »

Sit en wag waar hulle altyd oorbeweeg water toe.

[img width=560 height=420]http://i1287.photobucket.com/albums/a63 ... WA0003.jpg[/img]


Kan julle die blesbok sien????

[img width=560 height=420]http://i1287.photobucket.com/albums/a63 ... WA0004.jpg[/img]


Hier is hy...!!!!! ;D ;D ;D

[img width=360 height=480]http://i1287.photobucket.com/albums/a63 ... WA0005.jpg[/img]


Lank gewag maar hy het nie deurgekom nie.
Het hom wel die volgende oggend gesien maar meer as 600m weg.
Sal maar weer gaan soek oor die naweek.
CZ 550 Varmint Laminated '308

Hou die lood in die lug....!!!!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Wag vir n gekweste rooibok...!!!

Post by marno »

Bwooooohahahahahaha!!!

Lekker man!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wag vir n gekweste rooibok...!!!

Post by Jakkalsgat »

Ek hoop dis Coke in daai glas :police: Skiet hom dis dan skiet afstand ;)

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Wag vir n gekweste rooibok...!!!

Post by Chevvy SS »

Jou kruishaar is skeef!
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Re: Wag vir n gekweste rooibok...!!!

Post by Varminter-308 »

Chevvy SS wrote: Jou kruishaar is skeef!
Mooi man Chevvy SS....... ;D ;D ;D

Ek probeer die geweer vashou en n foto neem ;D
Jakkalsgat wrote: Ek hoop dis Coke in daai glas :police: Skiet hom dis dan skiet afstand ;)

Groete

Jaco
Dis was darm.....lol
CZ 550 Varmint Laminated '308

Hou die lood in die lug....!!!!
Post Reply