Proper Trofee Kamer

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Proper Trofee Kamer

Post by Geno »

Kyk, hierdie man moet dik in die dollars wees, wonder wat dit hom gekos het om op al die jagte te gaan.

http://docs.google.com/fileview?id=0B_LdMGZM91nYYTAwNzNiOGQtMWRkYy00NTQwLWFiZTYtYjRlNDM0ODViZDMw&authkey=CNzTjrsC&hl=en


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Proper Trofee Kamer

Post by Monrique (SJ) »

Geno

Ja dis nogal groot. Het hierdie foto nou die dag op n mail gekry.
Dit moes vir Ken n paar skille gekos het. ;D ;D

Groetnis

SJ
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Proper Trofee Kamer

Post by Christo »

Ek het die e-mail vir my vrou aangestuur met die hoop dit verander iets.

NIKS  >:(
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Proper Trofee Kamer

Post by Agentkoos »

Ek was al in Peter Flack se trofee kamer in Cradock, ongelooflik. Hy het onderandere n "full mount" wereld rekord wit renoster in die kamer. Dis voorwaar iets om te sien
Post Reply