Page 1 of 1
29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 9:04 am
by henrygriffiths
Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 10:41 am
by kopskoot
Mooi een Henry,
Ps die willebees is ook nie sleg nie
Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 10:59 am
by PWV
Met so 'n gids kan mens sulke horings verwag.

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Sun Dec 30, 2012 7:16 pm
by Jakkalsgat
Henry
Baie mooi en spekvet. Die jagter lyk ook soos 'n trofee.
Groete
Jaco
Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Sun Feb 24, 2013 5:29 am
by Kobus Mouton
Ek ken daai geweer. Is die wildebees op Koedoesberg geskiet.
Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Sun Feb 24, 2013 6:04 am
by henrygriffiths
Op die plaas langs aan Phomolong!!
Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Sun Feb 24, 2013 7:35 am
by Marc
Pieter Willem Vorster wrote:Met so 'n gids kan mens sulke horings verwag.

"My thoughts exactly "

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Mon Feb 25, 2013 9:43 am
by theedge
Nice Baie nice
Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Mon Feb 25, 2013 9:52 am
by BLOK
Ook seker met rede jy my nie saam genooi het vir backup nie, terloops mooi bees ook

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012
Posted: Mon Feb 25, 2013 12:53 pm
by RUPERT
Pieter Willem Vorster wrote:Met so 'n gids kan mens sulke horings verwag.

Soos wat hulle se hoe ouer die bok hoe harder die horing.lol
