Page 1 of 1

Legends Africa Taxidermy(pty)ltd ZA8/177

Posted: Sat Jan 19, 2013 12:14 pm
by Legends Africa Taxidermy
Dag se aan al die jag vriende hier.
2013 se pryslys is reg, los net jou e-mail addres en ons doen die res.
Of jy kan ons e-mail en sal dit vir jou stuur legendsafrica@ymail.com
Onthou ook ons doen pakket jag trofees ook, soos pa & seun, man & vrou, pa & dogter ens.
Kontak ons gerus vir enige navrae, oor jou trofee, velle ens.
Alle in & uitvoer van trofees, Dip & Pack, Action mounts.
Hoop ons gaan n paar van julle by Huntex ook sien die jaar?

Groete
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd ZA8/177
JJ & Marius

Re: Legends Africa Taxidermy(pty)ltd ZA8/177

Posted: Sat Jan 19, 2013 7:26 pm
by douw
hallo

stuur asb na douwdry@yahoo.com

groetnis
douw