Page 1 of 1

My eerste Koedoe bul

Posted: Wed Jul 21, 2010 6:44 pm
by AndreW
Image[/img]

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Wed Jul 21, 2010 6:57 pm
by Monrique (SJ)
AndreW  mooi die pil sy werk laat doen. Mooi bok. Vertel meer i.v.m waar geskiet,omgewing,kal.,gr punt,afstand, ens. Groetnis SJ

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Wed Jul 21, 2010 7:09 pm
by Christo
SJ wrote: AndreW  mooi die pil sy werk laat doen. Mooi bok. Vertel meer i.v.m waar geskiet,omgewing,kal.,gr punt,afstand, ens. Groetnis SJ
Jou ou doring.

Vertel buurman of ek kom vreet die biltong op en raas klein Gideon wakker.

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Wed Jul 21, 2010 7:14 pm
by Beyers
Mooi so

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Wed Jul 21, 2010 9:06 pm
by bobby
FOR A  SECOND I THOUGHT YOU WERE GIVING US THE BIRD ;D
nice one

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Thu Jul 22, 2010 8:23 pm
by AndreW
Ons het gaan jag in Murraysburg omgewing by Frans v d AHee.Ek het hom laat middag geskiet met my 270 op 250m.
130gr Sierra punt,regter blad skoot.Hy het net so 3 bokspringe gegee en neer geslaan.

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Thu Jul 22, 2010 8:38 pm
by Christo
AndreW wrote: Ons het gaan jag in Murraysburg omgewing by Frans v d AHee.Ek het hom laat middag geskiet met my 270 op 250m.
130gr Sierra punt,regter blad skoot.Hy het net so 3 bokspringe gegee en neer geslaan.
Ja, selfs die Koedoes pleef soms selfmoord

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Sun Jul 25, 2010 7:11 pm
by Nico de Jager
Geluk mater, mooi bok hoop dis die eerste van nog heelwat!
Groete hier uit jou eintlike valley uit!

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Sat Aug 07, 2010 1:11 pm
by Ooploop
AndreW!

Jy lyk my baie bekend!
Baie mooi bul wat jy geskiet het.

Hoekom lyk sy nek so styf??


Groete
Ooploop

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Sun Aug 08, 2010 10:13 pm
by theedge
Mooi eerste

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Wed Aug 18, 2010 6:41 pm
by AndreW
Ooploop wrote: AndreW!

Jy lyk my baie bekend!
Baie mooi bul wat jy geskiet het.

Hoekom lyk sy nek so styf??


Groete
Ooploop
Hi Oooploop.Waar kom jy vandaan?Jou regte naam sal ook help.Ek is Andre Wentzel.
Nek lyk nie styf nie,hy is.Foto is eers die volgende oggend geneem.
Mooi loop.

Re: My eerste Koedoe bul

Posted: Wed Aug 18, 2010 8:16 pm
by Ooploop
Andre!
Ribbok se broer...
Ek gaan mooiloop!

Gtre Ooploop