Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dankie SJ, ons werkers smaak oor hom soos snder manne se werkers voel oor rooikat!!! Rou nog vanmore oor gister se bokslagting "down under", sal seker maar moet gewoond raak dat die wensage nou eers verby is!! Groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
Ek het self die maand drie mooi varkies geskiet en van almal biltong gemaak. Ek was regtig verbaas oor die smaak daarvan, proe glad nie verskillend van rooibok nie ! Die vleis word dieselfde diep rooi/bruin kleur in die pekel en as dit droog is kan ek dit nie uitken van die rooibok nie. Ek het aan baie kollegas by die werk 'n stukkie gegee om te beoordeel en almal het gedink hulle eet wild en nie wilde vark nie ! Die droewors vleis het ek helfte vark en helfte rooibok gemeng en soos normaal gemaak. Dis ook heerlik. Probeer dit gerus met daai wielneus, hy gaan heerlik wees as biltong.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !