Page 1 of 1

eerste bosbok

Posted: Sun Jul 25, 2010 6:48 pm
by bosbok
ek het die vooreg gehaad om die mooi bosbok te skiet in die oos-kaap. dit was my eerste een en my vriend het hom saam my platgetrek. die bosbok is nogal vaal vir die gebied. hulle is gewoonlik mooi swart. ek sit regs Image
Image

groete
Pieter

Re: eerste bosbok

Posted: Sun Jul 25, 2010 7:36 pm
by Robert
Pieter

Eerstens, welkom hier by ons op die Forum. Jy sal gou agter kom dat die mense hier oorloop van wysheid. Moet nie skaam wees om te deel met ons nie.

Baie mooi bosbok wat jy geskiet het. Vertel bietjie meer oor die gewig , horingĀ  lengte, geweer en sy medisyne.

Lekker bly

Robert

Re: eerste bosbok

Posted: Mon Jul 26, 2010 6:27 pm
by bosbok
dankie sal so maak.

die skoot was oor n afstand van 40m met n .308 oop visier. met n 150 grein punt.
die horings is ongeveer 15.5 duim en hy het so 50 kilogram vel af geweeg.
dit is n ou ram en hy was net na sy prime.

Re: eerste bosbok

Posted: Sat Aug 07, 2010 1:20 pm
by Ooploop
Goeie dag Bosbok!

Baie mooi ram wat jy geskiet het,geluk

Ooploop

Re: eerste bosbok

Posted: Sun Aug 08, 2010 9:45 pm
by theedge
Netjies Pieter