Page 1 of 1

2013 het begin..

Posted: Mon Feb 04, 2013 7:27 am
by Roger
2013 se rekening is oop

Hi julle,

ek en 2 pelle het bietjie gaan skiet Saterdag. Tussen ons 3 het 2 Blesbokke, 2 Springbokke, n SWB en n BWB geval.

Hier is die pics:

My SWB bul was geskiet met n Musgrave .270 op ongeveer 200m. Kop skoot, biejtie laag maar hy het net daar geval. Ek het hom in gevat en hy is RW met 25".

My vriend, Charl, se BWB bul was geskiet met n CZ550 .308 op ongeveer 250m. Pragtige hart skoot. Ek het syne ook in gevat, ook n RW met 28 1/4".

So... nou is my rekening oop vir 2013.

Groete,
Roger!

Jammer ek kan nie pics laai nie, ek kry hierdie error msg: "Sorry, the board attachment quota has been reached."

Re: 2013 het begin..

Posted: Mon Feb 04, 2013 11:11 am
by Roger
pics..

Re: 2013 het begin..

Posted: Mon Feb 04, 2013 11:26 am
by SV MAD (Henk)
Baie netjies Roger. Welgedaan!

Re: 2013 het begin..

Posted: Mon Feb 04, 2013 11:58 am
by Spanner
Pragtige bokke daai, baie nice kêrels.

Re: 2013 het begin..

Posted: Mon Feb 04, 2013 12:00 pm
by VdWalt
Baie geluk!

Mense maar daai wereld is kaal.

Re: 2013 het begin..

Posted: Mon Feb 04, 2013 12:03 pm
by Hugov
Goeie werk!!!

Re: 2013 het begin..

Posted: Mon Feb 04, 2013 3:05 pm
by Roger
Dankie julle !

:D

Re: 2013 het begin..

Posted: Wed Jan 29, 2014 4:33 pm
by Roger
Hier is die SWB wat ek geskiet het se mount. Iets anders vir n slag dink ek.
Amper presies n jaar later, maar defnitief die wag werd.

Re: 2013 het begin..

Posted: Wed Jan 29, 2014 4:44 pm
by FCLoretz
Baie mooi Roger

Re: 2013 het begin..

Posted: Wed Jan 29, 2014 4:58 pm
by Reggie Gerber
Dit lyk nou bef@k

Baie netjies

Re: 2013 het begin..

Posted: Wed Jan 29, 2014 5:02 pm
by Wismit
Dit is nou wragties awsome !!!

W.S

Re: 2013 het begin..

Posted: Wed Jan 29, 2014 5:10 pm
by Roger
Dankie julle

Re: 2013 het begin..

Posted: Sat Feb 01, 2014 10:27 pm
by theedge
Baie mooi maat