Page 1 of 1

Eerste (wild)met voorlaaier

Posted: Sun Aug 08, 2010 8:38 am
by Armand Steenkamp
Image

My eerste trofee!

Re: Eerste (wild)met voorlaaier

Posted: Sun Aug 08, 2010 9:31 am
by Danie Lombard .243
Mooi skoot Armand.

Lyk my jy kan daai poep ketel van jou begin gebruik vir "VARMINTING"  EK dink jy het nou die aanvoor werk gedoen. Wonder of hier van die ander manne is wat met hul voorlaai spuite al jakkie gejag het.

Sien ook jy spuit oop vesier. Mooi skoot daai.

Maak weer so.

Danie

Re: Eerste (wild)met voorlaaier

Posted: Sun Aug 08, 2010 9:40 am
by Armand Steenkamp
Haha dankie ou danie  Die ou gemsbokmuis het nie geweet wat om tref nie.Was maar op kort afstand

Re: Eerste (wild)met voorlaaier

Posted: Sun Aug 08, 2010 10:26 am
by Danie Lombard .243
Waar in die wereld is daar so baie kalk klippe en sand grond? Dit lyk so of jy daai meerkat ver noord van Upington geskiet het. Al waar ek sulke sand en kalk klipe ken is daar by Askam en Andriesvale, en self verder noord en oos.

Waar woon jy??

Re: Eerste (wild)met voorlaaier

Posted: Sun Aug 08, 2010 11:04 am
by Nico de Jager
Jis Armand
Edwald sit hier by my en gesels, hy se baie groete.
Jy verstaan duidelik die term : "use enough gun" !
Groete

Re: Eerste (wild)met voorlaaier

Posted: Fri Aug 13, 2010 3:27 pm
by Armand Steenkamp
Danie243
Jong dis so tussen kliprand en pofadder.Die wereld laat my amper aan die kalaharie dink

Ribbok
Stuur daar vir ou Edwald ok groete as j hom weer sien.Haha ja jong ek hou van n eenskoot dood skoot!!

Re: Eerste (wild)met voorlaaier

Posted: Fri Aug 13, 2010 4:58 pm
by Robert
Armand

Sien jou skootplasing is besonder goed ;D As jy hom skrams oor die rug getref het kon jy altwee kante gelyk af geneem het. ;D :D

Mooi gegooi met die rook bek

Robert