Page 1 of 1
Kliente se jag fotos
Posted: Tue Aug 17, 2010 3:59 am
by Gerhard
Het die laaste week met paar Aussies gejag naby Swartwater.
Die seun 11 jaar oud het sy eerste rooibok geskiet met 340 Weatherby op 200 meter op die skietstokke.
Pragtige hard skoot.
Sy pa het darm later ook darm ietsie geskiet gekry na lekke bekruip

Re: Kliente se jag fotos
Posted: Thu Aug 19, 2010 4:48 pm
by Gerhard
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Thu Aug 19, 2010 5:43 pm
by hagar
Ek is beindruk dat die kind die moed het om die 340 Weatherby te skiet! Ek het een, en dit is n geweertjie wat jou tande ratel.
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Thu Aug 19, 2010 5:45 pm
by Gerhard
hagar wrote:
Ek is beindruk dat die kind die moed het om die 340 Weatherby te skiet! Ek het een, en dit is n geweertjie wat jou tande ratel.
Daar is 'n 3? mussel brake op die geweer.
Volgens sy pa maak dit 'n baie groot verskil ....
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Sat Sep 11, 2010 8:37 am
by Gerhard
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Fri Sep 17, 2010 4:43 pm
by Ooploop
Middag Gerhard
Hoe lank is die bosbok se horings wat op die foto is?
Groete
Ooploop
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Sat Sep 18, 2010 10:10 am
by Gerhard
Ooploop wrote:
Middag Gerhard
Hoe lank is die bosbok se horings wat op die foto is?
Groete
Ooploop
Net oor die 15 duim.
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Sat Sep 18, 2010 11:48 am
by Ooploop
Gerhard
Dankie dis n mooi bok
Ooploop
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Thu Oct 14, 2010 12:59 pm
by Stefan764
Middag Gerhard
Wat het daai Eland Bul uitgeslag?
Groete
Stefan
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Thu Oct 14, 2010 1:12 pm
by Gerhard
Stefan764 wrote:
Middag Gerhard
Wat het daai Eland Bul uitgeslag?
Groete
Stefan
Dis nog 'n jong bul, hy het so 300kg uit geslag as ek reg onthou.
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Thu Nov 18, 2010 7:26 pm
by George22250
Daardie klein mannetjie lyk of hy redelik steady kan le...
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Sat Nov 20, 2010 8:23 am
by iceman1982
Baie mooi fotos Gerhard,
Geluk met die sukses...
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Sat Nov 20, 2010 5:13 pm
by Monrique (SJ)
Dagse Gerhard
Ek sal vir die mannetjie se part hoop i.v.m die muzzle breaker op die.
Mooies Gerhard..
Groetnis
SJ
Re: Kliente se jag fotos
Posted: Fri Nov 26, 2010 7:40 am
by George22250
mooi