Page 1 of 1

Springbok Naweekie!!

Posted: Mon Aug 23, 2010 9:52 pm
by Raven
Hier is 'n paar foto's van my naweek jag in die duine.

Na die plaaswerk klaar was, die eerste draai gery. Wind het redelik onsmaaklik, en skote was bietjie wyd.
Image

Die bok, het ek op 365m bekskoot geskiet, nosler was deur en nek ook gevang.  :-[
Image

Die son sak oor die Kalahari
Image


Ons braai gou 'n sprinbok lewertjie voor ons terug veld toe gaan.
Image

Mooi ram op 200+ geskiet met jaglamp. Swarovski se Ballistic Turrets was op 250m.
Image

Raves

Re: Springbok Naweekie!!

Posted: Mon Aug 23, 2010 11:13 pm
by Francois Marais
Norton

Lyk na n heel lekker trippie.........

Mooi loop
Francois