Page 1 of 1
Boerseun se eerste jag
Posted: Wed Apr 03, 2013 1:04 pm
by BenG
http://sphotos-d.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash3/551916_10151579758544108_1324740232_n.jpg
My seun (13) het vir sy verjaarsdag sy eerste bok geskiet. (Blesbok op 150 meter)
308 Howa met Thor knaldemper
Re: Boerseun se eerste jag
Posted: Wed Apr 03, 2013 1:17 pm
by Eugene
Baie geluk!
Re: Boerseun se eerste jag
Posted: Wed Apr 03, 2013 1:19 pm
by Riaan Beeslaar
Baie geluk
Dit maak darem altyd 'n pa se hart bly.
Ek vat my seun volgende jaar vir sy eerste bok.
Groete
Riaan
Re: Boerseun se eerste jag
Posted: Wed Apr 03, 2013 1:58 pm
by toelie
Baie geluk
Re: Boerseun se eerste jag
Posted: Wed Apr 03, 2013 4:16 pm
by Smiley
Baie geluk jongman, mooi gedoen. Oooo Pa se sak gaan brul van hier af.
Re: Boerseun se eerste jag
Posted: Wed Apr 03, 2013 4:17 pm
by cassie_calvinia
die sak wat brul is ok. pa gaan nie weer kans kry met die 308 nie!
baie geluk!
Re: Boerseun se eerste jag
Posted: Wed Apr 03, 2013 4:29 pm
by BLOK
Geluk vir die bok en sy verjaarsdag, en mag dit vele van beide wees nog.
Re: Boerseun se eerste jag
Posted: Wed Apr 03, 2013 8:23 pm
by JPS
Baie geluk vir die jong man. Die oomblik sal julle vir lank bybly.
mooiloop
JP
Re: Boerseun se eerste jag
Posted: Sat Apr 06, 2013 6:31 pm
by BenG
Dankie manne.