Page 1 of 1

Wes Vrystaat

Posted: Mon Apr 08, 2013 4:48 pm
by Yalair
Jongman se Rooibok 223 55g Nosler balistic tip @ 3350vps op 83 meter
Jongman se Rooihartbees 300 WSM Barnes TTSX 150g @ 3200vps op 164 meter
jagfotos april 13 (75).jpg
jagfotos april 13 (85).jpg
Ouman se Rooihartbees 375 Ruger 270g Hornady @ 2580vps op 120 meter darem uit die vuis ;D

Re: Wes Vrystaat

Posted: Mon Apr 08, 2013 4:52 pm
by FCLoretz
Goed gedoen, ek sien die jongman is baie in sy noppies

Re: Wes Vrystaat

Posted: Mon Apr 08, 2013 4:53 pm
by FHM
Pragtig maat!

Ai dis darem lekker as pa se klong so gooi - waaragtig! ;)

Re: Wes Vrystaat

Posted: Mon Apr 08, 2013 8:56 pm
by JPS
Baie goed gedoen, mooi bokke daardie.

Mooiloop
JP

Re: Wes Vrystaat

Posted: Tue Apr 16, 2013 12:34 pm
by Roger
Knap gedaan.

Re: Wes Vrystaat

Posted: Tue Apr 16, 2013 12:36 pm
by Geno
Mooi gegooi!

Re: Wes Vrystaat

Posted: Tue Apr 16, 2013 12:58 pm
by Carl
Mooi geskiet en mooi fotos.

Re: Wes Vrystaat

Posted: Tue Apr 16, 2013 8:21 pm
by Wielie Waps
Lekke Benna
Ek kon sommer nou die dag hoor niks gaan jou in die kantoor hou nie.
Well done Reghardt. Nou moet Bibi net leer mik en druk.
Ek sien die Ouman gaan nog baaaaie fotos neem die jaar.