Page 1 of 1
Vrystaat Vlakvark
Posted: Thu Sep 16, 2010 8:42 am
by Benman
Hierdie outjie het 54kg uitgeslag, nie te sleg vir die vrystaat nie dink ek.

Re: Vrystaat Vlakvark
Posted: Thu Sep 16, 2010 8:54 am
by Geno
Benman, lekker vet otterjasie, baie geluk!
Re: Vrystaat Vlakvark
Posted: Thu Sep 16, 2010 11:37 am
by Theo E
Benman
jy kan maar lekker salamie maak met hom
mooi man
Theo
Re: Vrystaat Vlakvark
Posted: Sun Sep 19, 2010 8:10 am
by Spanner
Geno wrote:
Benman, lekker vet otterjasie, baie geluk!
Daai harige gesig herinner my dadelik aan my skoonma ... Maar haar moesies is net meer prominent.
Re: Vrystaat Vlakvark
Posted: Thu Oct 14, 2010 1:16 pm
by Stefan764
Haha! Lekker Spanner!
Benman, hoeveel het daai vark lewendig geweeg? Ek het noudiedag n vark vir n ou geskiet maar kon nie die uitgeslagte gewig by hom kry nie. Die vark het ek geweeg voor ek hom gan aflaai het en hy het 96kg geweeg.
Groete
Stefan