Page 1 of 2
Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:29 am
by Armand9
Hallo almal,
Ek kon ook hierdie nwk die jag open.
Het hierdie hartebees in die Hopetown omgewing geskiet.
Het hom op 190m voor in die bors geskiet met my 270. Het 140gr accubond gebruik.
Die vleisskade was weglaatbaar min. Kon ongelukkig nie die koeel herwin nie.
Dit moes weggeraak het met die pens en harslag uithalery. Baie tevrede met die accubonds.
Armand
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:31 am
by Geno
Mooi bok daai. Baie geluk!
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:32 am
by Riaan Beeslaar
Baie geluk Armand
Wel gedaan
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:33 am
by Hingsding
Baie mooi!
Sjoe julle manne is gelukkig om so vroeg in die seisoen al biltong te kan maak.
Groete
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:37 am
by Pappabeer
Baie mooi bul. Mooi omgewing om te jag daar
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:41 am
by Danie01
Baie mooi!!! Sien die veld is sommer lekker nat en mooi groen uitgeloop na die reën!
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:53 am
by Stasoft
Baie geluk Armand. Mooi bok en foto.
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:57 am
by FHM
Netjies Armand man! Die 'ys' jou kant is gebreek.
Ek sit so op hittekole vir die seisoen se jag en is so fkn ongeduldig en kannimeerwagi ek gaan vang sommer spinnekoppe!

Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 10:59 am
by Reggie Gerber
Baie geluk Armand
Mooi Bok
Reggie
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 12:42 pm
by Armand9
Baie dankie manne.
Lekker as die jag so vroeg kan begin.
Hoop julle kan ook spoedig die jag afskop!
Lekker dag
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 1:08 pm
by Carl
Knap gedaan Armand, mooi foto en ons is ook bly vir die reen wat julle gekry het. Nou wat het geword van die Barnes

?
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 1:12 pm
by Armand9
Carl, ek het nog so 10 accubonds gehad wat ek wou klaar skiet.
As hulle op is dan die barnes se lading sommer reg vir volgende jag!
Kan nie wag nie!
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 3:36 pm
by jamalley
Baie mooi gedoen
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 6:10 pm
by GIDO
mooi bok,geluk.
groetenis
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Tue Apr 23, 2013 8:05 pm
by JPS
Baie netjies En geluk Armand.
Mooiloop
JP
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Wed Apr 24, 2013 8:28 am
by Hugov
Baie netjies!!!
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Wed Apr 24, 2013 8:54 am
by theedge
Baie geluk - netjies gedoen
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Wed Apr 24, 2013 1:16 pm
by Marc
Netjies, baie geluk

Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Wed Apr 24, 2013 5:48 pm
by Frederik
Baie geluk met die bees 'n mooie ook daarby.
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Fri Apr 26, 2013 3:28 pm
by Alvar
Baie mooi Armand. 190m in die bors is 'n goeie skoot!
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Fri Apr 26, 2013 3:44 pm
by Jakkalsgat
Armand
Baie geluk,daai lyk na Saterdag oggend se ligte reen wat so nat gemaak het, baie mooi bul, waar in Hopetown het jy geskiet, lyk soos slypsteen se klippe?
Groete
Jaco
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Fri Apr 26, 2013 5:33 pm
by Armand9
Dankie manne.
Jaco, ja toe ek die bul skiet het dit lekker begin reen!dis hoekom die gweer nie op die foto is nie!
Die plaas is naby Orania. Op die Kraankuil pad.
Ek wil nog eendag by slypsteen n draai maak!
Mooi bly
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Thu May 02, 2013 2:04 pm
by jeep09
Armand
Baie geluk!!
Klink my jou vrou het die skoot van die dag geskiet toe sy haar blesbok streep.
Groete
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Wed May 08, 2013 4:01 pm
by Braamgr
Baie geluk
Re: Eerste jag van die jaar
Posted: Wed May 08, 2013 5:47 pm
by Spanner
Pragtige foto, baie mooi bok. Ek dreig nou al 'n paar jaar om 'n hartbees te gaan jag, maar die pryse was nog elke keer net te veel. Sal maar daai gejuk binnekort moet krap ...