Page 1 of 1

Blesbok -2010

Posted: Mon Sep 20, 2010 4:18 pm
by Gerhard
Het die afgelope naweek 'n draai met die boog gaan stap en kon naby genoeg kom in die mis vir die ram.

[img width=560 height=433]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 50749a.jpg[/img]

Re: Blesbok

Posted: Mon Sep 20, 2010 4:24 pm
by Nico Harris
lyk soos n mooi ou ram!!! geluk gerhard!!!

Re: Blesbok

Posted: Tue Sep 21, 2010 4:17 pm
by Gerhard
Thanks man,

Daar is 'n swart wildebees saam met nog 'n blesbok ram wat moet biltong gemaak word binne kort...  ;)