Page 1 of 1

Blouwildebees Split - 2012

Posted: Fri Apr 26, 2013 3:20 pm
by evdberg
My Blouwildebees Split van laas jaar se jag , Vaalwater , Limpopo

Re: Blouwildebees Split - 2012

Posted: Fri Apr 26, 2013 3:26 pm
by Alvar
Baie geluk!! Daai is 'n mooi bees! Ai, en hulle jag so lekker.

Re: Blouwildebees Split - 2012

Posted: Fri Apr 26, 2013 3:29 pm
by evdberg
Baie Dankie Alvar. Ja - Die "Arm man se Buffel" is een van my gunstelinge.

Re: Blouwildebees Split - 2012

Posted: Fri Apr 26, 2013 3:53 pm
by Riaan Beeslaar
Baie mooi, baie geluk

Re: Blouwildebees Split - 2012

Posted: Fri Apr 26, 2013 3:57 pm
by NicoSmit
Waarde vir geld

Re: Blouwildebees Split - 2012

Posted: Fri Apr 26, 2013 4:55 pm
by Geno
Mooi lyf aan daai bul.
Teelbul gewees?

Re: Blouwildebees Split - 2012

Posted: Fri Apr 26, 2013 5:13 pm
by evdberg
Née, daar was 5 hulle wat weggebreek het van die trip af.