Page 1 of 1

Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 1:50 pm
by Roger
Hi,

Ek het laas week hierdie outjie naby Tosca geskiet.
Howa .375Ruger met Hornady 270gr rondtes.
Ongeveel 130m sommer so in die draf.
Ek het my geweer op hom neer gesit as n verwysing na sy grootte.

http://i1255.photobucket.com/albums/hh629/roger50cal/P4251032_zpsbcee88e9.jpg

http://i1255.photobucket.com/albums/hh629/roger50cal/P4251029_zps6ebb02a5.jpg

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 1:55 pm
by henried
Geluk, wou hulle nie saam werk met die boog nie?

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 1:58 pm
by Smiley
Roger, dis wraggies 'n knewel wat jy gekry het. Baie geluk.

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 2:04 pm
by Roger
henried wrote:Geluk, wou hulle nie saam werk met die boog nie?
Ek het 2 gekry met geweer en een met boog.

Was maar stil by die hides vir die boog.

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 2:05 pm
by Roger
Smiley wrote:Roger, dis wraggies 'n knewel wat jy gekry het. Baie geluk.
Baie dankie.

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:09 pm
by Hugov
Goeie werk Roger.
Bitter netjiese tande man daai!
Groete H

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:16 pm
by PWV
Hi Roger

Die geweertjie daar op die vark is klein, ne! ::)

Mooi vark, man! Ek het laasweek ook een in dieselfde area geskiet, maar nie so groot nie. 'n Sog op 309 meter. Lyk my hoe verder die varke, hoe kleiner is hulle - jy moet net deur die teleskoop kyk en jy sal sien ek praat die waarheid! ::)

Groetnis

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:21 pm
by Stasoft
Baie mooi vark. Geluk.

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:48 pm
by DWB
Baie mooi!

Het jy die monster geweeg?

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:50 pm
by ROBBIE1
Mooi varkie daai Rodger, wat meet hy?

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:55 pm
by Marc
Mooi Ot, baie geluk, daai snoet is so breed soos 'n graaf !!!

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:55 pm
by Chevvy SS
Pieter Willem Vorster wrote:Hi Roger

Die geweertjie daar op die vark is klein, ne! ::)

Mooi vark, man! Ek het laasweek ook een in dieselfde area geskiet, maar nie so groot nie. 'n Sog op 309 meter. Lyk my hoe verder die varke, hoe kleiner is hulle - jy moet net deur die teleskoop kyk en jy sal sien ek praat die waarheid! ::)

Groetnis

Ai, alweer verder as 300m...........

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 4:00 pm
by NEGE3
Baie geluk. Mooi Ot.

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 4:14 pm
by Roger
DWB wrote:Baie mooi!

Het jy die monster geweeg?
Skoon karkas, geen vel, ens... 43kg

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 4:15 pm
by Roger
Ek is baie gelukkig met die outjie. As ek nooit weer n grooter een skiet nie sal dit my glad nie pla nie.

Roger!

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 7:23 pm
by theedge
Netjies maat baie geluk is n baie mooi vark daai

Re: Vlakvarkie..

Posted: Mon Apr 29, 2013 7:41 pm
by GIDO
mooi vark,geluk

Re: Vlakvarkie..

Posted: Tue Apr 30, 2013 3:01 pm
by Riaan Beeslaar
Mooi gegooi

Re: Vlakvarkie..

Posted: Tue May 07, 2013 11:23 am
by jamalley
Baie mooi vark, baie geluk

Re: Vlakvarkie..

Posted: Tue May 07, 2013 11:36 am
by Geno
Lekke Roger! Mooi gegooi!