Page 1 of 1
nuwe aansoek op 12 boor
Posted: Fri May 17, 2013 4:43 pm
by nightro suppressors
Het maandag 13 Mei 2013 my aansoek ingehandig het sms ontvang is by DFO vandag
Sover so goed sal maar wag vir die nuus
Groer Gerrit
Re: nuwe aansoek op 12 boor
Posted: Fri May 17, 2013 5:07 pm
by Pvdw
Self Dinsdag my 6.5X55 aansoek ingegee. Ons sit nou in die selle boodjie
Sterkte daar.
Peet
Re: nuwe aansoek op 12 boor
Posted: Mon May 20, 2013 8:40 am
by Geno
Sterkte maat. Glo jou lisensie sal gou kom.
Nou kan jy en Liezl maar 'n dogtertjie kry, die haelroer sal haar oppas!
Re: nuwe aansoek op 12 boor
Posted: Thu May 23, 2013 6:12 pm
by nightro suppressors
Hahaha Geno goeies
Ek dink meer liezl gaan met die 12 boor in die hand sit as ekke lol as daai dag kom