Page 1 of 1
Groot Kat
Posted: Sun May 19, 2013 7:29 pm
by Gernie
Was gisteraand gelukkig genoeg om die katjie te kan skiet in die Kroonstad omgewing. Het 'n volle 23kg geweeg!!

Re: Groot Kat
Posted: Sun May 19, 2013 7:45 pm
by PWV
Mooi, man! Dis 'n knewel - vreet seker drie skaap op 'n slag?

Re: Groot Kat
Posted: Mon May 20, 2013 8:36 am
by Riaan Beeslaar
Mooi gegooi Gernie
Re: Groot Kat
Posted: Mon May 20, 2013 8:43 am
by VdWalt
Met wat het jy hom geskiet? Daai slot lyk soos my 300WM sin!
Re: Groot Kat
Posted: Mon May 20, 2013 1:09 pm
by Gernie
Dankie baie almal, dink hy het onder die diere gewei daar. Was met di 243 gewees.
Re: Groot Kat
Posted: Mon May 20, 2013 1:30 pm
by Marc
Mooi gemaak, dis 'n Oom daai !
Re: Groot Kat
Posted: Mon May 20, 2013 3:34 pm
by theedge
Mooi gegooi Gernie
Re: Groot Kat
Posted: Wed May 22, 2013 11:39 am
by Chris09
Netjiese kat daardie! Mooi gedoen!!
Re: Groot Kat
Posted: Wed Jul 03, 2013 11:55 am
by 2vierniks
Dis 'n knewel van 'n kat!
Re: Groot Kat
Posted: Wed Jul 03, 2013 1:28 pm
by stan man
mooi katjie.daar is net een probleem.
dit is n klipgooi van my af en ek is nie eers genooi om die lig te kom vashou nie.
het jy hom in geroep of het jy hom in die veld gekry terwyl julle gery het ?
as jy geroep het gee so n bietjie besonderhede.
Re: Groot Kat
Posted: Wed Jul 03, 2013 5:16 pm
by Gernie
Hi Frans
Die kat is so ent uit Krone geskiet. Het geroep vir 'n jakkie, maar toe maak hy sy opdaging. As ek weer in Krone kom sal ek laat weet, dan kan ons dalk ontmoet. My swaer bly daar en is 'n rep vir Voermol.
Re: Groot Kat
Posted: Thu Aug 29, 2013 6:51 pm
by BLOUVALKIE
mooi gedoen oom Gernie
mooi kat daai
VALKIE
Re: Groot Kat
Posted: Sun Dec 15, 2013 5:13 pm
by Marius Botha 10
Rooies jy's myne! Goeie werk.
Re: Groot Kat
Posted: Sun Dec 15, 2013 9:10 pm
by SNIPER
Naand Gernie
Baie mooi kat daai my maat.
Ek het paar jaar terug op Lindley 28kg kat geskiet toe ons nog daar gebly het en my pa geboer het.
Word groot in daai wereld.
Lekker jag
Groete
Sniper
Re: Groot Kat
Posted: Mon Dec 16, 2013 12:36 pm
by Stefan764
Wonder wat die swaarste kat was wat al hier op die forum geskiet was?
Lekke Gernie, lyk of die kursus gehelp het haha