Hi Almal,
Ek soek 'n bietjie raad?
Ek wil vir my en vroulief elkeen 'n bow sling koop, waar die ding begin het is ons het gaan 3D skiet en dis nie pret om jou boog in jou hand te dra vir die hele baan nie lank nie, dis so bietjie van 'n mission om oor die drade te klim met jou boog in jou hand as daar nie iemand is om te help nie.
Ek het gekyk na die Primos, Allen Archery en Gibbs Archery slings, nou wil ek weet, watter een stel julle voor?
Primos - http://www.primos.com/products/archery/bow-sling/
Allen Archery - http://allencompany.net/new-products/qu ... sling.html
Gibbs Archery - http://www.toowoombaarchery.com.au/easy ... ling-p360/
Dan 'n tweede vraag, watter limb dampeners stel julle voor?
Ek wil graag dit op my boog gebruik om die vibrasie faktor te verminder en 'n meer stabiele skoot te kan handaf, ek het gesien daar is net twee keuses as ek die reviews verstaan, Bowjax of Limbsavers.
Een review sê Bowjax is beter as gesnyde brood en dan sê 'n ander een weer Limbsaver is "the way to go".
Jammer almal, alweer ek en my baie vrae...LOL
Groete,
Vincent
Bow Slings en Bowjax
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm
Bow Slings en Bowjax
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bow Slings en Bowjax
Gaan loer by Redge.
Hy het bow slings en BowJax en Limbsavers.
Vibrasie wat jy voel met die skoot gaan nie in impak maak op die akkuraatheid van jou skoot nie.
Jy kan op jou limbs en op jou snaar sit.
Onthou net as jy op jou snaar sit gaan jy spoed verloor...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Zack Benade
Re: Bow Slings en Bowjax
Vir 'n meer stabile skoot sal ek eerder meer aandag gee aan stabiliser stabilisasie. Vorentoe,kant en agter toe.Ek wil graag dit op my boog gebruik om die vibrasie faktor te verminder en 'n meer stabiele skoot te kan handaf,
Die goeie komiterende skuts sal van enige dempers op die limbs en snaar onslae raak. Selfs die speed noks of weights op die snaar.
Dit bly egter 'n persoonlike keuse want elke skuts hou van sy eie boog vir sy eie doel.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Bow Slings en Bowjax
Ek het bowjax op my boog, maak groot verskil. Beter as die alphashox wat limbsaver daar ingehad het.
ek soek nog wapens...
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm
Re: Bow Slings en Bowjax
Dankie vir al die replies mnre!
@Zack Benade, ek wil ook dalk (as die finansies dit toelaat) 'n ander stabilizer kry, ek kyk na die 7'' Octane Hunter een, dit voel vir my vandat ek my boog laat opstel het of die stabilizer wat ek saam die boog gekry het (5'' Octane) nie meer so lekker help nie, weet nie of ek myself verbeel nie.
@Henk - Dit lyk vir my ek sal ook met die Bowjax gaan, dankie vir die raad :-)
@Gerhard - Dankie vir die raad, ek het gedink die string dampener sal dalk spoed beinvloed maar was nie seker nie...
Julle ouens is ysters!
Groete
Vincent
@Zack Benade, ek wil ook dalk (as die finansies dit toelaat) 'n ander stabilizer kry, ek kyk na die 7'' Octane Hunter een, dit voel vir my vandat ek my boog laat opstel het of die stabilizer wat ek saam die boog gekry het (5'' Octane) nie meer so lekker help nie, weet nie of ek myself verbeel nie.
@Henk - Dit lyk vir my ek sal ook met die Bowjax gaan, dankie vir die raad :-)
@Gerhard - Dankie vir die raad, ek het gedink die string dampener sal dalk spoed beinvloed maar was nie seker nie...
Julle ouens is ysters!
Groete
Vincent
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
-
Zack Benade
Re: Bow Slings en Bowjax
Om die regte stabilser te kry kan 'n lang proses wees. (Hopelik nie te duur nie)
Ek wil die volgende voorstel.
1. Leen by iemand dieselfde stabilizer as wat jy wil opsit en sommer 'n paar ander.
2. Gaan na die Max Afstand waar jy BAIE GOED EN AKKURAAT kan skiet, Bv 60 Yards.
3. Skiet baie groepies om jou gemiddelde groepering te kry. Speel so met verskillende lengtes en gewig stabilizers tot jy die kleinste groepie skiet.
Onthou.. Swaarder en langer is nie anlyd die oplossing nie. So ook nie stiller nie. Speel rond tot jy die bestel groepering kry. As jou setup raas en lawaai maar hy skiet baie klein groeperings is dit goed en hou dit so. Kry dan vir jou jag een wat stil is.
Vir my is die beter om raak te skiet.
Baie keer op die target boee skiet jy bv 'n 6" groepie op 60Yards. Deur net die regte stabilizer (Gewig en lengte ) op te sit skiet jy merkbare kleiner groepies. Jy sal gereel sien die Freestyle skuts leen en ruil stabilizer by hulle vriende om die beste een te kry vir jy boog en ligaamslengte.

Dit het my 'n goeie maand gevat tussen stabs toets ens om te sien wat lekker werk.
Wat ek wel uitgevind het was die volgende:
N stab sonder 'n gewig vooraan beteken boggerol (hoe korter, hoe erger).
As jy nie 'n lang stab (20duim+) wil opsit nie, moet jou gewig voor swaarder wees om dieselde effek te he.
Ek het my sweetspot gekry met n 12duim stab met 'n 14onse gewig voorop. Dit maak dat ek lekker stabiel skiet. Oor die algemeen is 10-12 duim die beste vir jag, en as jy gewiigies voorop sit, werk dit net so goed soos 'n lang target stab.
Wat ek wel uitgevind het was die volgende:
N stab sonder 'n gewig vooraan beteken boggerol (hoe korter, hoe erger).
As jy nie 'n lang stab (20duim+) wil opsit nie, moet jou gewig voor swaarder wees om dieselde effek te he.
Ek het my sweetspot gekry met n 12duim stab met 'n 14onse gewig voorop. Dit maak dat ek lekker stabiel skiet. Oor die algemeen is 10-12 duim die beste vir jag, en as jy gewiigies voorop sit, werk dit net so goed soos 'n lang target stab.
ek soek nog wapens...
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm
Re: Bow Slings en Bowjax
Dankie mnre!
Ek sal definitief die in gedagte hou as ek my keuse moet maak.
Weereens dankie vir julle raad ek waardeer baie.