Haelgeweer lisensieer
Posted: Mon May 27, 2013 6:37 pm
Goeie naand almal
Ek het n dubbelloop haelgeweeer verniet gekry wat ek nou wil lisensieer. Die enigste dokument wat ek kort is die vorige eienaar se ID afskrif. Hy het nie meer sy ID dokument of 'n afskrif daarvan nie, aangesien hy nou so agt jaar gelede geimigreer het na New Zealand. Hy het wel vir my n afskrif van sy geboorte sertifikaar gestuur. Sal die SAPD dit aanvaar? Volgens die DFO is slegs 'n afskrif aanvaarbaar. Volgens Vuurwapen Register se mense is daar nie eers 'n afskrif van sy ID op sy leër van sy oorspronklike aansoek nie. Die enigste ander uitweg is die wapen word by die SAPD inggegee en sal dan later vernietig word. Dit sal 'n ramp wees.
Groete Paul