Page 1 of 1

Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 8:22 am
by Hugo
Manne, ek het TJ status, ektbreeds 4 gewere en een hand wapen.

Ek wil graag die nuwe pistool motiveer vir n genadeskoot/coup de grace wapen.

Wie het dit al gedoen en onder wat? Geleentheids jag, sportskiet of Toegewyde jag?

Ekt raad gekry en is gese om dit onder geleentheids jag te doen omdat my .303 en .22 onder geleentheids jag is en die ander 2 gewere onder TJ. En dan die hand wapen onder SD.

Laat weet my asb wat vir julle gewerk het.

Dankie.

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 8:38 am
by BRNO (Pierre)
Ek het my tweede pistool onder Seksie 16 wat se: Licence to posessess a fire arm for dedicated hunting/ dedicated sport shooting gemotiveer, en hy het sonder probleme deur gegaan. Sal kyk of ek nog my morivering het.

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 8:41 am
by Hugo
Asb pierre.

Salmditvwaardeer.

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 8:41 am
by Hugo
Skuus, ek en die ipad gel nie vanmore nie.

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 9:16 am
by SV MAD (Henk)
Sit hom deur artikel 16 toegewyde sportskiet primer, en dan se jy ook dat jy hom as backup/coup de grace wil gebruik sekonder. Endorsement van jou vereniging en BOB's your uncle

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 9:52 am
by Hugo
Wie kontak ek vir so endosement?

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 10:02 am
by SV MAD (Henk)
By wie het jy TJ? Ek stuur my motivering vir my vereniging, en binne 2 dae het ek endorsement terug, wat saam met my motivering en aansoek ingaan.

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 11:25 am
by Hugo
Eks by Sa jagters

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 11:53 am
by SV MAD (Henk)
Hulle behoort jou te help, ek weet nie of hulle endorsements gee nie. Ek weet BASA, Chasa, wingshooters en NSA gee. Vra hulle maar.
Groete

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 12:13 pm
by Hugo
Thanks Henk.

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 1:39 pm
by SV MAD (Henk)
Geen probleem Hugo. Sterkte, ek hoop jy kry hom vinnig

Re: Genade skoot pistool motiveering?

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:09 pm
by james 303
Hugo as jy op ehunter is kry jy die endorsement binne 3 dae