Page 1 of 1

Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue Jun 04, 2013 3:57 pm
by Boeda
Hi julle, ek deel net so 3 fotos met julle. Ons het die naweek wat verby is gaan jag, BAIE lekker gewees en wens ons kan sommer vinnig weer gaan.

Sterkte vir almal wat nog gaan skiet en geluk met almal wat al klaar iets vir die pot het ;)

Groete
Jaco

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:21 pm
by FCLoretz
Mooi Jaco.

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:25 pm
by VdWalt
Geluk - lyk of dit lekker ruig daar was.

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:27 pm
by Chevvy SS
Lekker man!

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:28 pm
by Boeda
Dankie julle, janee was lekker ruig op meestal van die plekke, maar heelwat oop stukke ook.
Dis maar mos een van die koedoe se dinge, ::) kruip weg waar mens hom nie kan kry nie, maar alles het lekker en mooi uitgedraai. :)

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:30 pm
by Riaan Beeslaar
Mooi Jaco
Geniet daai vleis, lyk of jy nogal bietjie gewerk het vir dit.
Groete

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:31 pm
by mariusr
Mooi Jaco mooi bees daai!!

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue Jun 04, 2013 6:06 pm
by Marc
Geluk, lekker groen daar ;)

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Wed Jun 05, 2013 10:26 am
by PJB
Mooi so boeda! Dankie vir die foto's. Was baie lekker om saam jou dit te deel!
Volgende keer skiet ons net rooibokke want daai groot bokke was baie harde werk :o :o
Lekker dag almal

Re: Jag Makwekwe en Louisiana

Posted: Tue May 13, 2014 8:13 am
by PJB
Einde van die maand is ons trug in Dwaalboom om die jag te gaan voortsit! Ek tel al die ure af en kan nie meer wag nie!
Die keer is die ou-toppies deel van ons jag wat dit net so ekstra spesiaal maak!