Page 1 of 1

Sight in stel op my Bowtech Assassin op 40 Yards

Posted: Mon Jun 10, 2013 11:57 am
by VgxRaven
Hi Almal,

Die naweeek my sight ingestel op my Bowtech Assassins na ek die ponde op gestel het.

Het mooi groupings gegooi op 40 yards en toe die...

Re: Sight in stel op my Bowtech Assassin op 40 Yards

Posted: Mon Jun 10, 2013 12:12 pm
by Gerhard
Daai in stel kan duur raak...

Baie mooi geskiet!!!

Re: Sight in stel op my Bowtech Assassin op 40 Yards

Posted: Mon Jun 10, 2013 1:21 pm
by VgxRaven
Ja nee kyk, moes 'n paar fletches ook laat regmaak...

Dankie Gerhard!

Groete,

Vincent