Page 1 of 2

My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 7:06 pm
by CarelG
Naand Manne.

Wou hierdie graag met julle deel. Het laas week my eerste Eland op VanZylsrus geskiet en wat n voorreg was dit nie!

Die Bul het so 260 meter gestaan en is geskiet met my 300WSM gelaai met 150gn Interbonds @ 3200fps. Horinglengte was 34" en het 350kg uitgeslag.
[image]http://i1216.photobucket.com/albums/dd374/carelg/081.jpg[/image]

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 7:08 pm
by CarelG
Hoekom werk my foto nie?

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 7:26 pm
by Geno
Verander die dele wat IMG lees na IMAGE

Geluk met daai bul, Carel!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 7:47 pm
by CarelG
Dankie Geno, daars hy nou!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 8:08 pm
by G-force
Mooi!Geluk!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 8:14 pm
by Gerhard
Baie geluk.

Baie mooi bul daai!!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 8:29 pm
by Piet Pille
Baie mooi Carel. Dis 'n trofee om op trots te wees!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 8:42 pm
by Marc
Wat n mooi voorbeeld van die spesie, dis n prag bul, dan nog n eerste ook ! Baie geluk :)

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 8:45 pm
by Chevvy SS
Mooi bul!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 8:50 pm
by Arnold
Geluk, baie mooi bul!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 9:07 pm
by CarelG
Dankie Manne. Ek kon self nie my geluk glo nie :)

Re: My Eerste Eland!

Posted: Wed Jun 12, 2013 9:56 pm
by Charles.308
Mooi Carel

Wat het jy betaal as ek mag vra?
Hoe was die vleis skade

Re: My Eerste Eland!

Posted: Thu Jun 13, 2013 6:46 am
by DWB
Baie Mooi! Baie geluk!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Thu Jun 13, 2013 6:52 am
by Frederik
Baie netjies mooi grys bul met lekker kuif.

Re: My Eerste Eland!

Posted: Thu Jun 13, 2013 9:35 am
by Stasoft
Baie geluk met die mooi Eland.

Re: My Eerste Eland!

Posted: Thu Jun 13, 2013 7:08 pm
by Hilux01
Eish maar hy is mooi

Goeie werk

Re: My Eerste Eland!

Posted: Fri Jun 14, 2013 8:37 am
by JuanPaul
Mooi Carel, en geluk.

Re: My Eerste Eland!

Posted: Fri Jun 14, 2013 11:11 am
by Wouter Roets
Hallo Carel

Wel gedaan met n pragbul en wat dit nog lekkerder maak is dat jy dit om een van die mooiste plekke kon doen!

Groetnis
Wouter

Re: My Eerste Eland!

Posted: Sat Jun 15, 2013 6:18 am
by Hugov
Baie geluk! Dit is wragtig n pragbul
Groete H

Re: My Eerste Eland!

Posted: Sat Jun 15, 2013 7:08 am
by CarelG
Dankie vir almal se gelukwense. Wouter ek het lank gewag vir die Bul, en dit is omdat ek hom op geen ander plek wou skiet as daar tussen die rooi duine op VanZyls nie!
Groete
Carel

Re: My Eerste Eland!

Posted: Fri Jul 19, 2013 1:01 pm
by Hercules Breitenbach
Lekker Groenewald! Is 'n mooi bok daai!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Fri Jul 19, 2013 1:24 pm
by Kallie404
Geluk Carel,bitter mooi bul!!

Re: My Eerste Eland!

Posted: Fri Jul 19, 2013 7:46 pm
by theedge
Netjies, Baie geluk.

Re: My Eerste Eland!

Posted: Fri Jul 19, 2013 10:09 pm
by JPS
baie mooi bul,

sal ook eendag as ek grooet is so bul wil jag.

mooiloop
JP

Re: My Eerste Eland!

Posted: Sat Jul 20, 2013 7:08 am
by Born2Late
Geluk,mooi gedoen.