Page 1 of 1

Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Fri Oct 29, 2010 11:10 am
by Stefan764
Image

Image

Image

Image

Springbokjag in Kalahari

Jagters:5
Gewere: .243 ; .243 ; .25-06 ; 7x64 ; 300WM
Bokke:21
Skape:2 (haha! gekoop, nie gejag nie!
Verste skoot van naweek: 420m (gerange en gemeet), nekskoot met .25-06 Zastava en 6x42 Swarovski scope
Grootste ram:(op foto) 13,5" gemeet en 28kg uitgeslag geskat

Manne, daar is min dine so lekker soos n Kalahari-jag... Kan nie wag vir 30 April nie....
Groete
Stefan

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Fri Oct 29, 2010 11:21 am
by Raven
Stefan,
Springbok jag is altyd vir my ook die lekkerste, en dan nog so tussen die duine, tog te lekker.

Norton

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Fri Oct 29, 2010 11:31 am
by Stefan764
Verseker Raves! jy moet maar laat weet of jy vir ons n spasietjie oop het daar by jou omgewing vlge jaar !  ;)

Groete
Stefan

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Fri Oct 29, 2010 12:16 pm
by Raven
Stefan,
Daar sal ons met my nefie Bradley moet gesels, hy het baie springbokke en duine  ;)

Hier is 'n paar foto's van my bokke, die blesbokke, gemsbokke, en springbok met jagter by was op ons plaas geskiet

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=3

Norton

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Fri Oct 29, 2010 1:38 pm
by Witpietskiet
Ek stem, dit bly maar net n voorreg om n paar springbokke te jag.....

Image

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Fri Oct 29, 2010 1:58 pm
by whisper
N Mooi paar photo's daar manne, veral die duine lyk vir my te pragtig.  ;D

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Fri Oct 29, 2010 2:10 pm
by Raven
Whisper,
Hier is nog so 'n paar duin fotos vir jou  ;)

Raven

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Sat Oct 30, 2010 11:03 am
by Christo
Raven wrote: Whisper,
Hier is nog so 'n paar duin fotos vir jou  ;)

Raven
Die duine het weggewaai ? ? ? ?

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Wed Nov 03, 2010 10:43 am
by whisper
Raves, lyk my die wind waai nogal sterk daar by julle soos Christo se'.......... hulle is al klaar heel van my skerm af......... laglag ;D

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Wed Nov 03, 2010 11:43 am
by Raven
Whisper,
Sorry man hier is die link waar ons op Bradley se plaas gejag het.

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=5

Rabes

Re: Kalahari Springbok Jag - Augustus 2010

Posted: Wed Nov 03, 2010 11:47 am
by whisper
Ai Ai Ai, te pragtig Raves, ek was laaaaaaaaaanklaas daar gewees! Dankie vir die deel ou maat, Kalahari bly maar een van die mooiste plekke op aarde.

Dankie

whisper.