Page 1 of 2
jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 3:17 pm
by Stephan Venter
Lekker Jakkals en Rooikat jagte
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 3:18 pm
by Stephan Venter
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 3:19 pm
by Geno
Stephan,
DIK kat daar heel regs, mooi man!
Groete,
Eugene
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 3:20 pm
by Stephan Venter
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 3:21 pm
by Stephan Venter
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 3:29 pm
by Stephan Venter
Stephan Venter wrote:
6 Katte in 2 ure!! Net genade van bo!!!!
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 3:31 pm
by Robert
Srephan
Waar spoel die klomp katte so uit?
Mooi gelooi
Robert
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 3:40 pm
by Stephan Venter
Al die katte geskiet by 'n Oom wat tussen Colesberg en Noupoort boer. 14 lammers in drie aande gevang.
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 5:32 pm
by Ambessa
Hallo Stephan Venter
Mooi oes.
Was jy reeds binne OTA IV se begin tyd met hulle? Jy weet mos van W&M?
Ambessa
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 6:58 pm
by Stefan764
Maggies ou Stephan, jys nie n kat se maat nie ne?
Baie mooi, kan net dink hoe bly die boer is!
Groete
Stefan
Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 6:59 pm
by Stefan764
Skies, ek meen:
SHARKS-groete
Stefan

Re: jag fotos
Posted: Mon Nov 01, 2010 7:49 pm
by Theo E
stephan
mooi man
that is some good doing, what sound did they come into ?
theo
Re: jag fotos
Posted: Tue Nov 02, 2010 4:15 pm
by Ponkie
Re: jag fotos
Posted: Tue Nov 02, 2010 6:39 pm
by Stephan Venter
Baie mooi! Bly lekker om katte te jag. dit is lekker sakgeldjies!!!!

Re: jag fotos
Posted: Tue Nov 02, 2010 6:55 pm
by tafjak
Stephan Venter
Welkom hier man, sien al lankal jy is 'n lid en kon nie enige posts van jou opspoor nie, maar jy roer sommer die dinge mooi met die wegtrek.
Lyk die jakkalse en katte behandel jou goed of eerder jy behandel hulle goed.
Mooiloop
Taffie
Ps. Ek en Stephan het nog nooit ontmoet nie, maar sou wou eendag.
Re: jag fotos
Posted: Tue Nov 02, 2010 9:29 pm
by Ponkie
Oom Taf
As jy mooi kyk sal jy sien dat al 4 die katte en die teef se skote almal mooi op die blad sit... Lykmy Oom het vir Oom Johannes mooi gewys hoe om die leupoldt se ballistic plex te gebruik. Hy het my ook gewys hoe om daai taktiek te gebruik vir afstand skat!
Ps. Hoor Oom het nou die aand daar by ons saam Oom Johannes gejag?
Re: jag fotos
Posted: Wed Nov 03, 2010 1:04 am
by tafjak
Ponks
Ja, 'n 243 buig self na die skouer toe, al mik jy na die pens!
Ek het probeer om jakkals te skiet by julle rond, maar lyk my die helikopter het darie swerkaters ook gemis. What a pitty, want ek het hulle ook verby gegaan.
Sien die leupold is kookwater. Laat weet wanneer jy so bietjie klaar met die boeke geworstel het.
Mooileer
Re: jag fotos
Posted: Wed Nov 03, 2010 7:33 am
by Ponkie
OOm Taf
Maak so!

Re: jag fotos
Posted: Wed Nov 03, 2010 10:13 am
by Stephan Venter
Dankie Taffie
Ja ek en die Goggas het 'n goeie verstand houding met mekaar hier in die Karoo. Daar is maar 'n paar rebelse vossies hier maar hulle kry ook mos maar hulle dag
Tomcat vertel my ook baie hoe julle die vossies skiet!
Sal jou ook graag in die toekoms wil ontmoed, sodat ons n paar .243 ladings kan uitruil.haha
Groete
Stephan
Re: jag fotos
Posted: Fri Nov 05, 2010 9:29 am
by Stephan Venter
1ste nag met nuwe stoel, 1 kat, 1happy customer!!!
DANKIE IZAK!!!!!!!

Re: jag fotos
Posted: Fri Nov 05, 2010 9:53 am
by whisper
Baie mooi Stef!

Re: jag fotos
Posted: Fri Nov 12, 2010 1:51 pm
by JACQUES BOTHA
Sien Stfan het tot n nuwe lorrie ook gekry
Dit gaan goed op Colesberg.
Sterkte
Jacques
Re: jag fotos
Posted: Fri Nov 12, 2010 3:29 pm
by Biker
Re: jag fotos
Posted: Fri Nov 12, 2010 5:44 pm
by Stephan Venter
Ja ou Jacques!
Dinge loop in die Karoo! Het darm al die bakkie 3 jaar! Hoe gan dit da by jou? Jag jy darm nog af en toe?
Groete Stephan
Re: jag fotos
Posted: Fri Nov 12, 2010 5:51 pm
by Ponkie
[quote author=Stephan Venter link=topic=2321.msg38196#msg38196 date=1289576
Dinge loop in die karoo.
[/quote]
Waar in die Karoo boer Oom?
Groetnis
Ponkie