Sommer n paar mooi foto's
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Sommer n paar mooi foto's
Ek laai ook sommer n foto of twee van so paar bokke om julle lus te maak. ook afgeneem die naweek op die plaas
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Sommer n paar mooi foto's
Nog een foto, konnie meer as drie gelaai kry nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sommer n paar mooi foto's
Baie mooi fotos.
Waar is die plaas?
Waar is die plaas?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Sommer n paar mooi foto's
Jy's vinnig, dis so 230 km van hier. naby Verkykerskop
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Sommer n paar mooi foto's
mooi fotos,
ek gaan self die jaar vir my takbok.
VALKIE
ek gaan self die jaar vir my takbok.
VALKIE