Page 1 of 1

wat doen jag gidse in hulle aftyd?, hulle jag natuurlik!

Posted: Sun Jul 21, 2013 5:25 pm
by henrygriffiths
hier is my musina vleisbul, Gps se 20km gestap om die bul te kry, dit was baie lekker!

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/992932_10151654607988463_1557352402_n.jpg

My groot trofee bul moet oppas, sy tyd is min!

Re: wat doen jag gidse in hulle aftyd?, hulle jag natuurlik!

Posted: Sun Jul 21, 2013 6:09 pm
by Frederik
Lekker ou maat jy gaan lekker kou aan die biltong.

Re: wat doen jag gidse in hulle aftyd?, hulle jag natuurlik!

Posted: Sun Jul 21, 2013 9:08 pm
by Marc
Mooi Henry

Die belonning is altyd soeter as die arbeid hard was. Lekker Vleis bul daai ;)

Mooi loop
Marc

Re: wat doen jag gidse in hulle aftyd?, hulle jag natuurlik!

Posted: Sun Jul 21, 2013 11:04 pm
by Jakes73
Mooi gegooi Henry ... geniet hom ... ;D