Page 1 of 1

Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 4:15 pm
by foxripper
Het die naweek n paar van my vriende gevat om hul eerste Eland te skiet.

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 4:16 pm
by foxripper
nog een

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 4:19 pm
by Johan Nel
Dit lyk uitstekend!!! Geluk aan al die jagters.

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 4:29 pm
by Chevvy SS
Lekker man!

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 4:31 pm
by stan man
eendag as ek groot is !!!
mooi gegooi.

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 4:40 pm
by BRNO (Pierre)
Foxie, kom vertel bietjie die storie man. Daar is darrem n paar mooi bokke gedood. Lyk asof almal in die nag geskiet is.

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 4:48 pm
by foxripper
Pierre,

Hul is almal net voor of na sononder geskiet..die tyd waneer ons als moet laai was dit pik donker..die manne het goed geskiet en niks vleis gemors nie.. 308 Rem, 308 Magnum en 270 was die gewere waarmee hul geskiet het.. Die skoot van die naweek was n Kudu bul op 300m maar ht ongelukkig nie n foto nie.

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 7:18 pm
by Marc
Goeie Werk Fox

Sien almal van hulle se linker oor is vol bloed, die manne kan almal presies dieselfde skoot skiet lyk dit my ;)

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 7:31 pm
by Jakes73
Marc wrote:Goeie Werk Fox

Sien almal van hulle se linker oor is vol bloed, die manne kan almal presies dieselfde skoot skiet lyk dit my ;)
Nr 1 en nr 3 is dieselfde foto Marc ... ;D

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 7:55 pm
by theedge
Baie netjies - my dag gaan ook nog kom LOL

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 8:27 pm
by PWV
Is dit twee elande?
Wil maar net weet?

Re: Eland Bule geval

Posted: Mon Jul 22, 2013 10:32 pm
by Jakes73
Pieter Willem Vorster wrote:Is dit twee elande?
Wil maar net weet?
Lyk vir my soos 3 verskillendes Oom PW ... Nr 1 en 3 is dieselfde foto maar kyk mooi na nr 2 en 4 se horings, die nie dieselfde bok nie so ek tel 3.

Re: Eland Bule geval

Posted: Tue Jul 23, 2013 8:15 am
by mariusr
Jakes73 wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Is dit twee elande?
Wil maar net weet?
Lyk vir my soos 3 verskillendes Oom PW ... Nr 1 en 3 is dieselfde foto maar kyk mooi na nr 2 en 4 se horings, die nie dieselfde bok nie so ek tel 3.
Hoop die manne het genoeg sleepwaens gebring vir al daai vleis! :o een ventertjie sal dit nie maak nie! :o

Re: Eland Bule geval

Posted: Tue Jul 23, 2013 2:26 pm
by foxripper
Sorry maar foto 1 en 3 is dieselfde..

Re: Eland Bule geval

Posted: Sat Jul 27, 2013 7:33 pm
by 2vierniks
Lyk almal soos kopskote! Dan het die manne mos groot gegooi!

Re: Eland Bule geval

Posted: Thu Aug 29, 2013 6:39 pm
by BLOUVALKIE
mooi bulle daai

geluk aan die jagters.

BLOUVALKIE