Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Was in zim the other day to look at a concession for elephant,hippo and buffalo.
So I shot my self a buffalo while I was there, he is not very big and his bosses are still a bit soft but to cut a long story short it was a interesting, unforgettable hunt.
There is open quota on buffalo and if all goes well I will market the buffalo cheap for the South African market. http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 3_0381.jpg
Last edited by Theo E on Tue Nov 09, 2010 1:03 pm, edited 1 time in total.
Theo baie geluk met daai "Dagga Boy". Mooi stel horings ook, ek hoop jy maak 'n montering van daai dier. Watse kaliber het jy gebruik? Hoe v?r was die skoot? Met die glimlag op jou gesig maak ek die afleiding dat die Buffel jou darrem nie gestorm het nie... of het hy?
As 'n man so 'n dier skiet moet jy meer vertel pappie. Dis mos nie jou alle daagse bosvark of koedoe nie. Ons wil alles hoor man. Wat gaan aan daar in Zim, ek hoor stories dat hulle die wild met helikopter gunships uitroei. Amper soos die jakkalse hier by ons voor die groot renoster stropery. Is daar darrem nog wild oor om te jag ens? Hoe hanteer hulle julle daar op ou bob se agterstoep - hy laaik mos nie ons bleek siele nie.
Ek sal my voortanne gee om eendag 'n buffel te jag.
Stefan
Ek het hom met my .375 met 300gr game ranger solids van frontier geskiet.
HI Freek/Stefan
Julle moet maar spaar jong julle sal nie sommer n goedkoper buffel jag kry nie.
Ek vra R40 000.00 Dan ry jy met jou bakkie (250 km van Beit bridge 195km van dit is mooi grond pad) vat jou eie kos en drink goed ek sal n kok daar he.
Die enigste ander koste sal die taxidermist se koste wees vir dip and pack van jou trophy en tips vir die trackers en personeel.
Die koste sluit in verblyf vir 5 dae dag fooi en jag voertuig.
dit is die prys vir die jaar en hopelik as dinge reg uitwerk vir volgende jaar ook.
Maar het al klaar vir die jaar al van my pals geboek gaan dan weer vir my nog n buffel skiet
dan pak ek op vir die jaar tot volgende jaar.
Freek sal later die jag storie op sit hardloop nou net uit tyd uit.
Dankie ou Christo, maar om die waarheid te se, vir so iets wat ek een keer in my leeftyd gaan aanpak gan ek eerder wag en spaar om n bul te loop skiet...