Page 1 of 1

Re: Kompetisie - Skat die grootte van langste horing

Posted: Tue Jul 30, 2013 9:48 pm
by Arnold
enige spesifieke subject line?

Re: Kompetisie - Skat die grootte van langste horing

Posted: Wed Jul 31, 2013 7:29 am
by VdWalt
Die subject line vir die epos met die antwoord

Re: Kompetisie - Skat die grootte van langste horing

Posted: Wed Jul 31, 2013 7:35 am
by Arnold
Net soos VdWalt hom daar het.

Die subjest vir die epos.
Moet daar enige ander detail van jouself ook in die epos wees of kan ons n epos stuur sonder n subject wat net sĂȘ 2.5"?

Re: Kompetisie - Skat die grootte van langste horing

Posted: Wed Jul 31, 2013 11:45 am
by FHM
Rudolph,
Mag ons Suidwesters ook deelneem?
Is daar n spesiale voorwaarde vir ons deelname - bv as jy die prys wen moet jy dit self hier in Nam kry?