Page 1 of 1

Gems

Posted: Sun Nov 14, 2010 10:29 am
by George22250
40" bul

Image

Re: Gems

Posted: Sun Nov 14, 2010 2:24 pm
by Geno
Hel daai is 'n mooi GEMSBOK bul! ;D

Re: Gems

Posted: Mon Nov 15, 2010 11:45 am
by Stefan764
Geno wrote: Hel daai is 'n mooi bul!
Die gemsbok lyk self nie te sleg nie! laglag lag!

Re: Gems

Posted: Mon Nov 15, 2010 11:52 am
by Raven
Stefan, skerp man  ;D  ;D  ;D  ;D ;D

Raves

Re: Gems

Posted: Mon Nov 15, 2010 12:08 pm
by Stefan764
Skies Geno! Ek kon dit net nie weerstaan nie!!!!! Moes jou siel uittrek!  ;D ;D ;D
Geno wrote: Hel daai is 'n mooi GEMSBOK bul! ;D
Mooi ge-recover though!


Stef

Re: Gems

Posted: Mon Nov 15, 2010 12:09 pm
by Stefan764
Mar nee, alle grappies op n stokkie, daai is regtig n mooi gemsbokbul.

George, wat het daardie bul uitgeslag?

Stefan

Re: Gems

Posted: Mon Nov 15, 2010 12:15 pm
by Geno
Stefan764 wrote: Skies Geno! Ek kon dit net nie weerstaan nie!!!!! Moes jou siel uittrek!  ;D ;D ;D
Geno wrote: Hel daai is 'n mooi GEMSBOK bul! ;D
Mooi ge-recover though!


Stef
Jaja grapgat!  ;D  ;D  ;D

Re: Gems

Posted: Tue Nov 16, 2010 1:08 pm
by George22250
Het nie geweeg nie, maar skat hom so 120 rond.
Dis 'n mooiBOK.

Re: Gems

Posted: Tue Nov 16, 2010 2:01 pm
by Theo E
george22250

did is n mooi bok ek neem aan jou klient was baai gelikag

theo


 

Re: Gems

Posted: Tue Nov 16, 2010 3:32 pm
by George22250
Jap, hy was. Ek is net bly hy het hom raakgeskiet. Lanklaas iemand gesien wat so sukkel.
Maar wat, hy is dood.