Page 1 of 1

SWB

Posted: Sun Nov 14, 2010 3:21 pm
by George22250
Image

Papwielle op die aardigste tye

Re: SWB

Posted: Mon Nov 15, 2010 9:04 am
by JACQUES BOTHA
GEORGE22250
Jy moet maar versigtig wees met daai foto, jy weet daardie willibees maggie so le op n lorrie nie, veral nie as dieĀ  "export" roomyskar daar agter staan nie.
Ek weet dis wat buite gebeur soms , maar ek se maar net.so tussenĀ  ons.
JB

Re: SWB

Posted: Mon Nov 15, 2010 9:11 am
by George22250
Eerstens laat ek nie n wildebees aan my byt nie, as hy naby kom... ry hy saam.
Tweedens mag die klas diere op n helling van 30 grade le, en as die inspekteur my vra dan sal ek net teen n opdraande stop.

Re: SWB

Posted: Mon Nov 15, 2010 10:43 am
by Louis Kriel
George22250 wrote: Eerstens laat ek nie n wildebees aan my byt nie, as hy naby kom... ry hy saam.
Tweedens mag die klas diere op n helling van 30 grade le, en as die inspekteur my vra dan sal ek net teen n opdraande stop.
Klink vir my bietjie windmakerig.

Re: SWB

Posted: Mon Nov 15, 2010 10:48 am
by George22250
As dit so klink is dit maar so...
Scroll net op dan sien jy dit is nie windmakerig nie!