Page 1 of 1

WAPENVERKOPE/NUWE AANSOEKE PER MAAND/JAAR

Posted: Wed Aug 14, 2013 2:26 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse

Ek is besig met marknavorsing en tendense en sukkel my dood om al die info te kry.Enigeen dalk vir my n goeie rigting of person waarmee ek in kontak kan kom

Ek benodig:

1.Hoeveel nuwe aansoeke vir wapens word ingedien per maand
2.Wat is die opbreking per kategorie
3.Hoeveel wapens word per maand verkoop
4.Hoeveel hernuwings aansoeke word ingedien

Taai ene......