Page 1 of 2
Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 12:51 pm
by FHM
Die pic op die web raakgeloop. Geen details by nie.
Sal graag by julle manne wat ken wil weet wat skat julle die horings se mate???
54a.jpg
Het die pos ge edit en nog 2 fotos van die werf af bygesit met matis om n beter idee te kry.
Ian se horing...(sorry Ian) wat hy vashou is 64"
Die foto met die 2 x trofees het Ian gese die linkerkantste bok het 54" gemeet.
64%20duim.jpg
Linkerkantse een 54 duim.jpg
Dus as ek so na die bok-foto kyk wat eerste geplaas is moet hy vrek naby 60" wees?
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 12:55 pm
by Geno
54"
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 12:56 pm
by stan man
my raai 63 !!
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 12:58 pm
by Jakkalsgat
52" vir die vlak draaie maar se maar
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 1:18 pm
by Riaan Beeslaar
54"
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 1:20 pm
by Reggie Gerber
56"
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 3:36 pm
by jamalley
Ek werk maar altyd op die oor lengte - 12" en ek skat die horing is ongeveer 4/5 tot 5 keer die oorlengte - dalk 60" links en 62"regs
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 4:52 pm
by Kruger
Redelike vlak draaie. Eerste draai krul op vêr van die oor se buitekant. Lyk impressive, maar onder 55", ek reken nader aan so 53".
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 5:40 pm
by GERT vd M
So tussen 49 en 52 duim. Eerste draai is vlak en wyd en dan lyk dit of die horing wil reguit word soos n afrikaner bees sin
Groetnis
Gert
Maar nog steeds n goeie verteenwoordiging van die spesie!
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 6:06 pm
by mariusr
Sal ook se die eerste koedoe is 60" plus verseker!!!
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 6:37 pm
by vaalseun
ek sou se so 58 na 59
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Wed Aug 21, 2013 9:44 pm
by DawieKotze
Jo Jo! Twee manne met baie ondervinding skat 9" uit mekaar uit. Dis hoekom ek maar nie waag nie - nog nooit goed gewees daarmee nie.
Sal maar net sê - baie mooi bul!!
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Thu Aug 22, 2013 7:36 am
by Geno
Kom Francois,
Sê ons nou hoe lank die horings is.
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Thu Aug 22, 2013 8:14 am
by Dawid
58"
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Thu Aug 22, 2013 9:10 am
by Taylor
Ek skat so 64", Dis moeilik om sy diepte te sien op die foto.
Wat ook al, dit bly `n MOOI stel horings daai.
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Thu Aug 22, 2013 10:10 am
by FHM
Manne ek het die pos begin deur te se "pic op die web raakgeloop - geen details by nie"
Ek weet nie wat die mates is nie - dus die experts hier op die werf gevra, maar lyk my ons wissel tussen 53" en 63" tussen die experts!!!
Hoe dit ookal sy - dis n prag trofee in elk geval.

Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 9:39 am
by Riaan Beeslaar
FHM dit is nou die probleem as jy so bul raakloop in die veld, hier wissel ons geskattery met 10".
Jy kan maklik jou budged op een slag m@#r toe skiet as dit by die manne is wat jou per duim vra bo 52".
Groete
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 9:42 am
by FHM
Riaan Beeslaar wrote:FHM dit is nou die probleem as jy so bul raakloop in die veld, hier wissel ons geskattery met 10".
Jy kan maklik jou budged op een slag m@#r toe skiet as dit by die manne is wat jou per duim vra bo 52".
Groete
Presies !

Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 9:51 am
by mariusr
As jy so bul raakloop soos bo kyk na daai punte hulle draai na buite! Mooi volwase bul en nie jonk nie ! Twee en halwe vol draaie die man dan moet jy weet 60 duim plus ! Hy gaan vir sy derde draai wat baie skaars is ! Dis 'n monster daai julle kan my maar glo!!!!
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 1:26 pm
by Stefan764
Geno wrote:54"
Jis maat dink jy nie hy kan hier by 58" draai nie??
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 1:38 pm
by Geno
Stefaans,
Ek glo nie maat. Die draaie is maar vlak.
Hierdie bul wat by Hugo geskiet is, het maar 53" of 54" gemeet.
https://fbcdn-sphotos-d-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/1014011_10152073252283222_43228856_n.jpg
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 2:05 pm
by mariusr
Geno dink jy sit die pot mis hiers my bul 54 1/4 duim!!!!
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 2:53 pm
by mariusr
Sorry Stefan sien nou dis Geno wat die pot mis sit!!!!
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 3:00 pm
by Geno
Hoe lank is hierdie bulle dan?
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/100_2909.jpg
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/100_4066.jpg
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/AlColucci5.jpg
Re: Die manne wat kudu-horings se mates ken....
Posted: Fri Aug 23, 2013 3:08 pm
by Geno
Geno wrote:Stefaans,
Ek glo nie maat. Die draaie is maar vlak.
Hierdie bul wat by Hugo geskiet is, het maar 53" of 54" gemeet.
https://fbcdn-sphotos-d-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/1014011_10152073252283222_43228856_n.jpg
Update.
Hugo het sopas laat weet dat hierdie bul 53" gemeet het.