Page 1 of 1
Olifant vs krokkedil
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:25 am
by Riaan Beeslaar
image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
Re: Olifant vs krokkedil
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:26 am
by Riaan Beeslaar
image004.jpg
image005.jpg
image006.jpg
Re: Olifant vs krokkedil
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:26 am
by Riaan Beeslaar
Re: Olifant vs krokkedil
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:34 am
by stan man
sal nogal geniet om die daarop volgende fotos te sien.
dankie vir die plasing.
Re: Olifant vs krokkedil
Posted: Fri Aug 23, 2013 2:44 pm
by Marc
Ek hoop nie dis dieselfde koeie en kalf as met die Hyena's nie, dan het sy darem bitter baie bad luck
Sy kan bly wees dat sy daai krok kon afskud, hulle haal mos deur hulle slurpe asem, dan nie. Sy was amper amper bokveld toe !
Re: Olifant vs krokkedil
Posted: Fri Aug 23, 2013 5:38 pm
by mariusr
Hoop olie het daai plathond bietjie getrap!
!
Re: Olifant vs krokkedil
Posted: Fri Aug 23, 2013 7:59 pm
by JK
Lyk my die olie se slurp het nou sproei gate