Page 1 of 1

Luiperd en krok

Posted: Fri Aug 23, 2013 11:31 am
by Riaan Beeslaar
image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg

Re: Luiperd en krok

Posted: Fri Aug 23, 2013 11:31 am
by Riaan Beeslaar
image004.jpg
image005.jpg
image006.jpg

Re: Luiperd en krok

Posted: Fri Aug 23, 2013 11:32 am
by Riaan Beeslaar
image007.jpg
image008.jpg

Re: Luiperd en krok

Posted: Fri Aug 23, 2013 11:49 am
by stan man
dankie vir die vervolg verhaal.
dit is n mooi stel foto's
interressant om te sien wat diere alles sal eet as die geleentheid hom voordoen.

Re: Luiperd en krok

Posted: Fri Aug 23, 2013 11:55 am
by Jakkie 321
Wie sou nou dit geglo het>>>

Re: Luiperd en krok

Posted: Fri Aug 23, 2013 11:57 am
by FHM
Dis nou n geval van Krok se oge groter as sy maag.
Hel dis erg as jou kos jou opvreet! ++>:

Re: Luiperd en krok

Posted: Sat Aug 24, 2013 1:06 am
by LongWolf
FHM wrote: Hel dis erg as jou kos jou opvreet! ++>:
Daai plathond het behoorlik op sy mo3r gekry.

Re: Luiperd en krok

Posted: Sat Aug 24, 2013 10:09 am
by ROBBIE1
Nooit gedink dit sal gebeur nie, daai kat is nie bang nie!!!!

Re: Luiperd en krok

Posted: Sun Aug 25, 2013 9:00 pm
by Andre
Mooi foto's

Re: Luiperd en krok

Posted: Mon Aug 26, 2013 9:29 pm
by theedge
Mooi foto's

Re: Luiperd en krok

Posted: Tue Aug 27, 2013 6:03 pm
by BLOUVALKIE
daai luiperd mag maar!!

Re: Luiperd en krok

Posted: Wed Aug 28, 2013 9:03 am
by mariusr
As daar nou dier is wat ek nie van hou is dit 'n krok! Baie goed gedoen die luiperd sal sommer vir hom 'n bok skiet! :):

Re: Luiperd en krok

Posted: Wed Aug 28, 2013 9:29 am
by Marc
Daai kolkat was lus vir hoende :)

Re: Luiperd en krok

Posted: Tue Sep 17, 2013 3:03 pm
by Plant
Hoe belewenis moes dit nie gewees het om te sien nie.
Sal as ek oor kon kies (en my Pa nie so moeilik was nie) dam graag 'n wildlewe fotograaf wou wees.

Re: Luiperd en krok

Posted: Sun Sep 22, 2013 8:32 am
by 2vierniks
Dit lyk vir my die man was bietjie te vinnig vir daardie "gangster". pragtige stel fotos!