Page 1 of 1
Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Sat Aug 24, 2013 9:32 am
by WingsandThings
Ek post graag 'n paar fotos van werk wat gedoen is by Hunters and Collectors Taxidermy in Port Elizabeth 041 582 3696. Die fotos is geneem in veld agter taxidermy om te wys hoe lewndig ons werk vertoon.
IMG_7160.JPG
IMG_1885.JPG
IMG_6702.JPG
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Sat Aug 24, 2013 9:33 am
by WingsandThings
IMG_7176.JPG
IMG_7175.JPG
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Sat Aug 24, 2013 12:04 pm
by stan man
dit lyk voorwaar baie netjies.net jammer julle is so ver
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Sat Aug 24, 2013 1:29 pm
by LongWolf
Baie nice!!!
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Tue Sep 03, 2013 5:56 am
by WingsandThings
hier is nog so paar fotos van 'n onlangse foto shoot. Die behoort alles aan een klient
1186960_568417323217358_123765874_n.jpg
1151072_568417609883996_2051598105_n.jpg
1002174_568417639883993_31999511_n.jpg
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Tue Sep 03, 2013 5:59 am
by WingsandThings
1234956_568417573217333_1957845812_n.jpg
543413_568417406550683_136793316_n.jpg
578453_568417716550652_1277312419_n.jpg
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Tue Sep 03, 2013 7:18 am
by BRNO (Pierre)
Werkilik baie netjiese werk.
Daai een klient het darrem vir jou n vrek nice versameling trofees.
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Tue Sep 03, 2013 11:50 am
by tau
Ek is glad nie iemand vir trofee's nie, maar die feit dat julle die glans van die vel so mooi regkry is vir my nogals mooi. Hoe hou mens die vel se glans so mooi? Dus seker my probleem met trofees, dat as hulle oud raak en die glans verdwyn.
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Mon Nov 25, 2013 3:11 pm
by Hannes stof trapper
Op daai versameling van Springbokke maker ek nog twee (Wit en Kopper) hulle sal nog eendag bymekaar hang.
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Tue Jul 29, 2014 11:02 am
by Rappie
Uitstekende werk!!
Re: Hunters and Collectors Port ELizabeth
Posted: Tue Jul 29, 2014 12:11 pm
by Hein (Haan)
Julle kan trots wees op daai werk!