Ek wonder wat die sukses rate is?Ladybrand. Farm Villa St Joseph, www.villastjoseph.co.za
Are offering walk and stalk hunting of Jackal and RooiKat at R50 per animal to bowhunters. (Pre Qualifying)
Please contact
Antonie du Toit on 082 449 0828 .
Walk and Stalk jakkals en rooikat
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Walk and Stalk jakkals en rooikat
Ek lees vanoggend hierdie raak:
Goed, beter, 6millimeter!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Walk and Stalk jakkals en rooikat
Die goed staan mos nie en wei soos bokke nie!! Hulle staan nie eers stil as hulle
water drink nie. Ek glo hulle roep hulle seker in of hulle maak lekker geld, daar gaan die
jagter - jy sien hom die res van die dag nie. Vannaand kom hy terug en betaal. Niks om te
slag en hulle spaar op die koelkamers se krag...!

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Walk and Stalk jakkals en rooikat
Ek sal hom R50 betaal om nie te kom nie....
Ek het al 'n jakkals vanuit die hide ingeroep met 'n fluitjie en geskiet, maar w&s, ek weet nie....
Ek het al 'n jakkals vanuit die hide ingeroep met 'n fluitjie en geskiet, maar w&s, ek weet nie....
Aim small, miss small
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Walk and Stalk jakkals en rooikat
Ek sal ook betaal om nie te kom nie, ek dink die ou wil net geldmaak
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Walk and Stalk jakkals en rooikat
Nou weet ek !! Jy gebruik 'n skaap as jou gids. As die skaap stil raak dan poke jy hom net so liggies
met die broadhead hier van agter af!
met die broadhead hier van agter af!