Page 1 of 1
Nog 'n paar bokke
Posted: Fri Nov 19, 2010 8:14 am
by Geno
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Fri Nov 19, 2010 10:58 am
by Stefan764
Dis die mooiste Gemsbok-koei wat en nog gesien het!
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Fri Nov 19, 2010 12:15 pm
by Theo E
geno
very nice, i like the impala and gemsbuck
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Fri Nov 19, 2010 4:19 pm
by Geno
Thanks manne,
Waardeur julle opmerkings!
Groete,
Eugene
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Sun Nov 21, 2010 8:18 am
by Stefan764
Gena
Wat het daai koei gemeet? Waar het julle haar gejag? Walk en stalk of hide?
STef
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Sun Nov 21, 2010 9:01 am
by Geno
Stefan, nie gemeet nie, sal die klient mail en vra. Stockpoort, uit 'n hide uit. Is in Pretoria. Ek bel jou netnou! Groete, Eugene
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Sun Nov 21, 2010 9:07 am
by iceman1982
Eugene,
Mooi fotos daai. Daardie derde koedoe bul se horings lyk of hulle gepolish is vir die foto.
Ek het gesien op die gesig dat daai Vlakvark n sog was, maar het jy onder haar rok gekyk om seker te maak?
Hier in SA loop (of hardloop) daar n hele paar sog'e met n toolbox)
Mooi gegooi.
Groete
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Mon Nov 22, 2010 3:52 pm
by Geno
Vark wat my broer by Rooiberg (Thabazimbi area) geskiet het.
Die ot het vroegoggend halflyf in sy gat gele, toe piets my broer hom met die .308 in die kop.
Toe hulle hom uitsleep, storm daar 'n sog uit dieselfde gat uit en jaag die rook uit die manne uit!
Groete,
Eugene
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Mon Nov 22, 2010 5:57 pm
by Stefan764
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Fri Nov 26, 2010 7:34 am
by George22250
Sy was kwaad, omrede sy moes 'n ander stukkie gaan soek. Dis nie aldag dat jy vark met groot tande kry nie.
Re: Nog 'n paar bokke
Posted: Fri Nov 26, 2010 7:40 am
by BLOK
Geno almal baie mooi, ek hou veral van daai tweede kudu se duk horings, min wat mens sulke boorgat casings kry.
Blok.