Karkaskunstenaars
Posted: Fri Aug 30, 2013 7:25 am
“Die mense wat die meeste probleme het met wat ons doen, is die mense wat niks bydra contribute tot wildbewaring nie. As daar nie jag was nie, en daar was nie taksidermie nie, dan kan ek vir jou sê – was daar nie wild nie.”