Page 1 of 1

Kudu Freak

Posted: Wed Sep 04, 2013 8:34 am
by Frikkiedbr
Shame arme Koedoe
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1236737_621004317920865_225033018_n_zps2aead382.jpg

Re: Kudu Freak

Posted: Wed Sep 04, 2013 9:17 am
by ROBBIE1
Dis nou iets besonders, ek vrek oor sulke trofee's!

Re: Kudu Freak

Posted: Wed Sep 04, 2013 10:06 am
by Biltong
Dit is uiters ongewoon -gewoonlik sal een horing skeef wees, maar hier is altwee simmetries dieselfde.
Ek wonder hoe het daai koedoe water gedrink; en
hoe het hy gekou -lyk of sy kakebeen onder teen die horings druk.

Re: Kudu Freak

Posted: Mon Sep 09, 2013 7:42 pm
by 2vierniks
Waar is dit geskiet? Iets baie besonders!

Re: Kudu Freak

Posted: Mon Sep 09, 2013 9:46 pm
by LongWolf
Baie ongewoon.

Re: Kudu Freak

Posted: Tue Sep 10, 2013 5:32 am
by theedge
Dit voorwaar Iets baie besonders

Re: Kudu Freak

Posted: Tue Sep 10, 2013 7:21 am
by mariusr
Wonder ook hoe kon die arm dier water drink? Die horing sal heeltyd in sy borskas vasteek? :o regtig iets besonders! :o

Re: Kudu Freak

Posted: Tue Sep 10, 2013 7:55 am
by Katefbessie
Daai koedoe was sy ma se "hart se punt"

Re: Kudu Freak

Posted: Sun Dec 15, 2013 5:06 pm
by Marius Botha 10
Mooi op sy eie manier. Wonder maar net hoe moeilik was die lewe vir hierdie bul? sy horing was seker altyd in die pad. ::)