Page 1 of 1

Red Bull foto kompetisie

Posted: Wed Sep 04, 2013 4:54 pm
by Carl
http://cdn.theatlantic.com/static/infocus/illume082913/s_i01_95000267.jpg

Atata hier is 'n paar dinge wat ek nie gaan aanpak nie.
http://www.theatlantic.com/infocus/2013 ... 13/100583/

Re: Red Bull foto kompetisie

Posted: Wed Sep 04, 2013 5:57 pm
by LongWolf
Baie mooi foto.

Re: Red Bull foto kompetisie

Posted: Wed Sep 04, 2013 6:05 pm
by mariusr
Dink daai ou gaan nou gerol word red bull of nie! :o

Re: Red Bull foto kompetisie

Posted: Wed Sep 04, 2013 7:52 pm
by theedge
wow dit n great pic

Re: Red Bull foto kompetisie

Posted: Wed Sep 04, 2013 8:04 pm
by Johan Nel
Foto lyk vir my bietjie onmoontlik, gedokter dalk...? Al se die fotograaf dis nie gephotoshop nie... :-\ :-\ :-\

Re: Red Bull foto kompetisie

Posted: Mon Sep 09, 2013 6:03 pm
by 2vierniks
Google bietjie Teahupoo. Ek is nie seker of die spelling reg is nie, maar die brander lyk soos Teahupoo.