Page 1 of 1
Zebra en jakkals
Posted: Thu Sep 05, 2013 3:33 pm
by Cobus(Cobb)
Ekt al baie zebra velle gesien wat nog sy kop vel aan het...weet nie wat mens daai tiepe vloervel noem nie....
Kan mens 'n jakkals ook so doen???kop vel nog aan?
Re: Zebra en jakkals
Posted: Thu Sep 05, 2013 4:52 pm
by mariusr
Jip jy kan! Is jakkie vloermoer!!
Re: Zebra en jakkals
Posted: Fri Sep 06, 2013 8:57 am
by Jassie
Cobus
Ek gooi hulle sommer so in die werkskamervloer, daai heles met die gesig en al, dan loop ek die hele tyd heen en weer oor hulle voor my werksbanke. Sweis of soldeer ek, dan maak ek seker die besigheid glip so nou en dan........... warm koffie werk ook goed!
Ek het net die "ghoene" verwyder... amper my enkel gebreek!!!
Ek spandeer nou baie meer tyd daar en my joppies kom klaar .............. dis persepsie wat tel nie die feite nie!!
My ander driekwart sĂȘ ook my nuwe gemoedstoestand maak my sommer meer aangenaam in die huis.
Groete
JAS
PS ek dink dis die regte aanwending/benutting vir 'n jakkals en die feit dat ek weet dit oneties is, laat my ook sommer beter voel.