Page 1 of 1

Bosbokramme

Posted: Sat Sep 14, 2013 9:49 pm
by Nico de Jager
Jis Manne, ek hoop hier is twee fotos van my en my seuntjie met elk n bosbok! Flou geukkel om fotos te laai.
Groete
Ribbok
DSC07747-002.JPG
IMG00100-20130724-1157.jpg

Re: Bosbokramme

Posted: Sat Sep 14, 2013 9:56 pm
by Wismit
Pragtige foto's.

Baie gelluk aan julle twee.

W.S

Re: Bosbokramme

Posted: Sat Sep 14, 2013 11:27 pm
by Ooploop
Mooi bokke en foto's!

Ooploop

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 6:06 am
by Pappabeer
Ribbok, daai foto met die see agter is baie mooi uniek. Waar het jy daai mooi donker ram gejag?

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 8:56 am
by Bosvark.303
So moet 'n Suid-Kaapse bosbok mos lyk. Baie mooi foto's

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 9:58 am
by Jakkie 321
Ribbok

Sjoe maar dis mooi daai, dit lyk mos soos Stilbaai omgewing daai.

Groette

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 10:40 am
by matewis
Foto by die see is besonders! Nie aldag datdat mens so geleentheid kry kry. Baie geluk met die mooi bokke.

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 2:32 pm
by WILLEBEES
Alla magtig maar dis mooi!
Bly maar my droom om een te kry (Suid of Oos Kaap) maar hier in die Noorde is hulle VREK duur...
Baie geluk julle met daai pragtige diere wat jul gejag het!

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 5:53 pm
by PWV
Baie geluk aan jou en jou seun. Dit is pragtige diere.
By jou geskiet?

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 6:42 pm
by Nico de Jager
Jis manne naand. Dankie vir al die gelukwensinge. Ja die bokke is by my geskiet in die Stilbaai omgewing.
Die ramme is oor die algemeen mooi donker. Die kamera se flash laat my seuntjie se ram bruin lyk. Die bosbokke by ons se horings is egter baie korter as in die Noorde.
Pappabeer, wat is die lading waarmee jy die 50 gr TSXe in jou 222 skiet?
Groete
Ribbok

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 7:58 pm
by Gawie(13mm)
Baie geluk aan Pa en seun.
Mooi en unieke fotos.
Groete, Gawie.

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 8:44 pm
by theedge
Mooi bokke en foto's!

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 15, 2013 9:30 pm
by DWB
Baie mooi!

As ek mag vra, hoe jag julle hierdie bokke? Gewone walk en stalk of met honde?

Re: Bosbokramme

Posted: Mon Sep 16, 2013 8:32 am
by Geno
Baie baie nice!

Re: Bosbokramme

Posted: Mon Sep 16, 2013 8:42 am
by Reggie Gerber
Baie mooi fotos. Geluk met die mooi bokke

Re: Bosbokramme

Posted: Mon Sep 16, 2013 8:54 am
by henried
Baie geluk, mooi fotos.
Dis darm mooi met die see so in die agtergrond.

Re: Bosbokramme

Posted: Mon Sep 16, 2013 8:57 am
by Sarel
Pragtige bokke. My gunsteling !!

Re: Bosbokramme

Posted: Mon Sep 16, 2013 9:25 am
by Eugene
Baie netjies!

Re: Bosbokramme

Posted: Tue Sep 17, 2013 12:24 pm
by Nico de Jager
Jis manne, baie dankie.
DWB, nee ons jag nie meer met honde nie. Dit is maar walk and stalk en silent hunting.
Groete
Ribbok.

Re: Bosbokramme

Posted: Sun Sep 22, 2013 8:59 am
by 2vierniks
Mooi man! Dit is mos waaroor Blombos gaan!