Page 1 of 1

very wide impala

Posted: Thu Nov 25, 2010 12:08 pm
by Theo E
ek het die rooibok in sep '08 geskiet


Image

http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 3_0348.jpg

Re: very wide impala

Posted: Thu Nov 25, 2010 12:23 pm
by 243Songdaug
Uitsonderlike mooi bok wat jy gejag het.
Baie geluk man.

Re: very wide impala

Posted: Thu Nov 25, 2010 12:27 pm
by Geno
Theo, good stuff.
Those wide horns look good!

Cheers,
Eugene

Re: very wide impala

Posted: Thu Nov 25, 2010 12:59 pm
by Stefan764
Jislaaik Theo, very impressive set of horns! Dont look that long though?

Ek kan nie die diepte opi foto sien nie maar ek skat so 22" ?

Nogsteeds n baie mooi trofee! (Hoop hy hang ini lapa?)

Groete
Stef

Re: very wide impala

Posted: Thu Nov 25, 2010 1:12 pm
by Jagtersdok
Mooi horings daai. Sal mooi trofee maak

Re: very wide impala

Posted: Thu Nov 25, 2010 8:14 pm
by George22250
mooi