Page 1 of 1
Oos kaap kudu 2013
Posted: Thu Sep 26, 2013 11:46 pm
by henti
Walk en stalk kudu geskiet 130 m sako 308 150gr game king
Cradock hofmeyer
Groete henti
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 6:36 am
by Spanner
Baie mooi Henti, vrek jaloers op jou, ek soek al 'n klompie jare vir 'n koedoe en dit bly my ontwyk !
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 6:52 am
by Jakkie 321
Mooi gemaak Henti. Hoeveel duim is daai horings lyk soos 49 duim.
Groette
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 7:07 am
by BRNO (Pierre)
Ja, regtig n baie mooi bok! baie geluk. Daai griekwa lyk ook moeg gestoei soos hy daar sit.
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 7:51 am
by Riaan Beeslaar
Baie mooi bok Henti, julle het seker lekker gestoei om hom daar van die berg af te dra
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 8:33 am
by Smiley
Geluk met die mooi bok.
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 9:14 am
by Capt. Yoda
Baie mooi bok Henti!
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 10:08 am
by johnf
More, Henti
Mooi, laat my dink aan my Karoo kudu van Mei die jaar. Dit voel baie lank terug, maar daar is steeds vleis in die yskas.
Geniet die biltong en wors, vir my was die rugstring steaks die lekkerste.
John
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 10:24 am
by Chevvy SS
Mooi gemaak!
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 10:25 am
by JohanvB
Veels geluk, prag dier!!
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 1:13 pm
by mariusr
Baie mooi koedoe! Jy kan trots wees om hom daar neer te sit!

Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 1:42 pm
by henti
Dankie manne die afdrae was taai het hom tree vir tree saam afgrdrae uit die berg uit ek jag graag maar my beste jagte is die walk en stalk metode en die kersie op die koek is dit is n skaap en bees plaas geen wilheining nie.
As julle die koppie agter die bok kyk ek het daar hom bekruip kon nie skiet nie gras en takke was in die pad en ek durf toe nie opstaan nie beluit toe ek seil soos n slang duer die lang gras om n oop skoot te kry en siedaar daar val hy.
Dit was n mooi long skoot niks vleis gemors nie die sierra game king het sy werk gedoen die bok het so 10 m beweeg vanaf die plek waar hy geskiet is en toe geval. Ek gaan nou nog fotos op laai van rooibok en rooi ribbok wat ook gewalk en stalk is dis wel 3 jaar terug se fotos
Groete henti
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 1:49 pm
by henti
Blesbok dit was so semi voorsit en walk 2012
308 sako 230 m pmp 150gr
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 1:51 pm
by henti
Rooibok 3006 sako 268m met n tasco 4x40 scope kooperasie special al 15 jaar oud dit is die boer se geweer en daai scope hou nog net so iets om in gedagte te hou
2010 jag seisoen
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 1:53 pm
by henti
Rooi ribbok 190 m 2010 weer die boer se roer
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 1:57 pm
by henti
2012 hoog in die berg walk en stalk metode sako 308 150gr pmp laat middag hierdie jag sal ek nooit vergeet nie so net na 4 spot ons hulle en gaan toe agter hulle in die berg op buk en bekruip die jag het so 2 uur gevat maar die skietery 20 min was n groot ervaring.
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 2:11 pm
by Marc
Geluk Henti
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Fri Sep 27, 2013 9:44 pm
by theedge
Mooi gemaak Henti
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Thu Dec 12, 2013 5:07 pm
by 2vierniks
Mooi man! jy kan rerig trots voel om jou koedoe op daai manier te kry!
Re: Oos kaap kudu 2013
Posted: Sun Dec 15, 2013 4:21 pm
by Marius Botha 10
Dis 'n beauty Henti, baie geluk
