Page 1 of 1

Eerste bok met .270!

Posted: Fri Sep 27, 2013 9:52 pm
by Ockert1992
Naand Manne,

Ek het darem laas naweek die geleentheid gekry om die eerste bok met my nuwe roer te klits!

Skoot was so ongeveer 120m, agter die kop. Het 33.8kg uitgeslag.

Baie trots op my bok en my roer!

Hy moet nou net sy KD nog op kry.

Groete
Ockert

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Fri Sep 27, 2013 9:56 pm
by atplay
Geluk en netjies!

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sat Sep 28, 2013 6:23 am
by Johan Nel
Welgedaan Ockert,
Wat se ammunisie het jy gebruik? Herlaai jy of het jy winkel ammunisie gebruik.

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sat Sep 28, 2013 6:55 am
by Ockert1992
More Johan,

Ek herlaai self. Die bok is geskiet met n 130gr Sierra Prohunter.

Groete
Ockert

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sat Sep 28, 2013 7:59 am
by LongWolf
mooi gedoen.

in watter kontrei het jy hom geklits.

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sat Sep 28, 2013 8:48 am
by Armand Steenkamp
Lekker roer daai!!

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sat Sep 28, 2013 10:07 am
by Ockert1992
Longwolf dit was daar in Williston se wereld!

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sat Sep 28, 2013 12:43 pm
by LongWolf
Ockert1992 wrote:Longwolf dit was daar in Williston se wereld!

Smaak my dis verspoeg se wereld daai. :laugh:

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sun Dec 15, 2013 4:47 pm
by Marius Botha 10
Well done, Ockert.

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sun Dec 15, 2013 7:38 pm
by James Wilson
Geluk, lekker kaliber daai.

Re: Eerste bok met .270!

Posted: Sun Dec 15, 2013 9:25 pm
by theedge
mooi gedoen - geluk